Middag manne, het n vraag,
Wat is die verskil tussen n 7.62 en 308, is dit dieselfde.
Wat is julle opinie oor die geweer? Het fotos aangeheg
Hoor graag.
Dankie
C
Musgrave 7.62
-
CobusMeyer
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am
Musgrave 7.62
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
ArnoldM
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Mon Jan 13, 2014 1:14 pm
Re: Musgrave 7.62
Hi Cobus,
Sover ek weet is .308Win 7.62x51. Een en dieselfde ding.
Daai Musgrave's is ook tops!
Groete,
Sover ek weet is .308Win 7.62x51. Een en dieselfde ding.
Daai Musgrave's is ook tops!
Groete,
.25ACP Z
.22LR Krico
.243Win Howa Varmint
7mm Rem Mag Krico
.303 BSA Sport
.375H&H Zastava
.22LR Krico
.243Win Howa Varmint
7mm Rem Mag Krico
.303 BSA Sport
.375H&H Zastava