1996 30-06 Waars die dae

Post Reply
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

1996 30-06 Waars die dae

Post by Riaan Beeslaar »

Krap hier deur n paar ou goed kom ek op my faktuur vir my 30-06 af. R3899.00 in 1996. 22 Jaar later skiet hy nog net so lekker
20180515_184740.jpeg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: 1996 30-06 Waars die dae

Post by Steyr270 »

Defnitief nie net n 'flavour of the month' nie....:)
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 1996 30-06 Waars die dae

Post by NicoSmit »

My Musgrave 3006 het ek by oorlede Lukas Potgieter gekoop toe sy winkel nog in Melville was in die vroee 80's vir R800
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Hennie Dreyer
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm

Re: 1996 30-06 Waars die dae

Post by Hennie Dreyer »

:-X :-X My 3006.....FN Sauer......By DECOR in Vanderbijlpark. Ja dit was 'n meubel winkel. Gekoop in 1982 ek dink. Gekry saam met Bushnell se 'bullet drop compensator' teleskoop met geweersak vir R850. Op Rekening gekoop, en lisensie vinnig gekry!!! Waar is die dae?

So spyt ek moes hom verkoop om vir my vrou 'n trouring te koop

Aan die ander kant....die roer was redelik swaar om te dra, en agter gedeelte van kolf was nie aaneenlopend met die res nie. Maw daar was 'n bout wat van die skouer kussing gedeelte ingeskroef het na voor wat met my gebruik losgekom het...gelukkig nie terwyl ek geskiet het nie!!!!
Hennie
.308 CZ 550 Lux
Post Reply