Nuwe lope
Posted: Mon Oct 03, 2011 6:38 pm
Waar kan mens nog lope in die hande kry? Behalwe die usual S&O (Broughton), Skietwinkel (PacNor en Hart) en watter ander is nog goed, en miskien effens goedkoper? Bring iemand 'n ander maak in? Wat van Truvelo ?(ek onthou nog 'n quote wat ek eenkeer gekry het by hulle en dit was effens BAIE net vir die loop, meer as Broughtons), Shilen, Lilja, TrueFlite ens.
Dit is vir heavy contour.
Dit is vir heavy contour.