Waar kan mens nog lope in die hande kry? Behalwe die usual S&O (Broughton), Skietwinkel (PacNor en Hart) en watter ander is nog goed, en miskien effens goedkoper? Bring iemand 'n ander maak in? Wat van Truvelo ?(ek onthou nog 'n quote wat ek eenkeer gekry het by hulle en dit was effens BAIE net vir die loop, meer as Broughtons), Shilen, Lilja, TrueFlite ens.
Dit is vir heavy contour.
Nuwe lope
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Nuwe lope
Vleder
Erhard van Thor Enginering maak ook lope. Hy het blykbaar van die "Hammer forge" masjiene van die ou LIW gekoop. Dit is dieselfde man wat die Thor snellers maak. Hy is blykbaar ook maar aan die duur kant maar ek verstaan by van die geweersmede dat hulle sy lope bo die van Truvello verkies.
Sy nommer is 012 8020294
Groete