Grouping, bedding
- KD Truter - MalHaas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Mon Feb 09, 2015 1:30 pm
Grouping, bedding
Naand manne, en nine
Ek het probleme met groupings met my geweer. Ek het n goeie grouping geskiet praat van 1/2” op 100m met my 300wm, vir my wat 2-3 keer n jaar jag is dit meer as perfek.
Twee weke terug het ek gaan skiet en het selfde grouping gekry, en geweer is reg. Vandag weer op skiet baan met selfde ladings voor ek nuwe lading probeer skiet ek eers ou lading maar ek skiet net net n a3 raak.
Nou wat sal die rede vir dit wees? Ek het nou gehoor dit kan los skroewe wees, scope los of self kruis haar wat skade gekry het. Ek het wel die gewees in gevat vandag om hom te laat bed sal dit my probleem moontlik oplos?
Groete
Malhaas
Sent from my iPhone using Tapatalk

-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Grouping, bedding
Check jou setup, haal koper uit loop uit en check jou torque op aksie skroewe. Ek twyfel dat bedding jou van half duim groepe na a3 groepe gaan vat. Hoeveel skote is al deur jou loop?
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Grouping, bedding
My geld is op los scope mounts of die scope self is lang bome toe.
Watse scope is op die geweer? As jy kan haal die Scope af en kyk of alles vas is.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Watse scope is op die geweer? As jy kan haal die Scope af en kyk of alles vas is.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- KD Truter - MalHaas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Mon Feb 09, 2015 1:30 pm
Re: Grouping, bedding
Die geweer het nou so 5/600 skote deur. Scope alles is vas.
Vortex Crossfire 6-24x50
Sent from my iPhone using Tapatalk
Vortex Crossfire 6-24x50
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Grouping, bedding
Toets vir klippies of n ander obstruksie tussen die loop en die kolf. Vou n stukk papier dubbeld in n langerige strook om die loop en trek hom tussen die loop en die kolf deur. Hy behoort sonder enige obstruksie tot heel agter teen die aksie deur te gly.
- KD Truter - MalHaas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Mon Feb 09, 2015 1:30 pm
Re: Grouping, bedding
Hy gly reg deur tot agter teen doe aksie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Grouping, bedding
Herlaai jy self of gekoop te ammunisie?
As jy toegang het tot n ander scope ruil bietjie en gaan kyk weer
Ek hou van vortex maar persoonlik dink ek hulle eerste crossfire scopes het hulle naam seer gemaak.
Kyk maar daai scope eerste
As jy toegang het tot n ander scope ruil bietjie en gaan kyk weer
Ek hou van vortex maar persoonlik dink ek hulle eerste crossfire scopes het hulle naam seer gemaak.
Kyk maar daai scope eerste
Just smile and wave boys 
- KD Truter - MalHaas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Mon Feb 09, 2015 1:30 pm
Re: Grouping, bedding
Ek sal kyk na die scope. Hulle doen nou die bedding vir my so as ek hom terug kry sal ek scope toets en kyk of hy nog reg is.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- KD Truter - MalHaas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Mon Feb 09, 2015 1:30 pm
Re: Grouping, bedding
Ek herlaai self ja,
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Grouping, bedding
Malhaas pas op om nou te veel goed te verander. ..jy sal nou baie sistematies te werk moet gaan en na elke een ding wat jy verander/herstel eers moet gaan toets.
Hou jou lading presies soos hy was..jou lading was mooi gewees en al is daar n geringe verandering in jou lading gaan dit jou nog steeds nie van n half duim na n a3 bladsy vat nie.
Jou loop is vry...jou aksie skroewe en scope mounts ens is als vas.
My geld is defnetief op jou scope. ..daai is n baie groot verskil in akuraatheid en dit is tiepies n scope fout.
Waars jy geleë? Dalk moontlik iemand wat n spaar scope het net om n toets te doen op jou skieter?

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Grouping, bedding
Ek sou die geweer se loop goed skoonmaak... koper goed uithaa.
Groetnis
Groetnis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Grouping, bedding
Dan sal ek ook kyk na die scope soos die manne se.
- KD Truter - MalHaas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Mon Feb 09, 2015 1:30 pm
Re: Grouping, bedding
Ek sal dan moet gaan kyk na die scope, dankie vir julle advies gaan defnitief dit doen.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Grouping, bedding
Stem saam mat Armand
Askuus laat ek net my redenasie verduidelik.
Ek het presies jou probleem gehad......n geweer gehad wat ontsaglik akkuraat geskiet het...5 skote in n ronde gat op 100m...
Eendag weer gaan skiet en sukkel toe om n a3 raak geskiet te kry.
Verander toe ALS.. scope...ringe. ..kolf...knaldemper. ....dies. ...doppe. ..press....nuwe ladings self op n ander skaal gaan laai.
Gaan skiet weer en toe het ek n 1.5 duim konstante groepering op die 100m.
Moes toe als terug sit om die foute te kry....
Hoof fout was toe scope. ...maar die nuwe kolf was ook nie reg gebed nie en het toe ook n probleem veroorsaak.
Dis hoekom ek sê pasop vir te veel goed op een slag verander. ..jy maak dalk een ding reg en bring weer foute in op iets anders.
Askuus laat ek net my redenasie verduidelik.
Ek het presies jou probleem gehad......n geweer gehad wat ontsaglik akkuraat geskiet het...5 skote in n ronde gat op 100m...
Eendag weer gaan skiet en sukkel toe om n a3 raak geskiet te kry.
Verander toe ALS.. scope...ringe. ..kolf...knaldemper. ....dies. ...doppe. ..press....nuwe ladings self op n ander skaal gaan laai.
Gaan skiet weer en toe het ek n 1.5 duim konstante groepering op die 100m.
Moes toe als terug sit om die foute te kry....
Hoof fout was toe scope. ...maar die nuwe kolf was ook nie reg gebed nie en het toe ook n probleem veroorsaak.
Dis hoekom ek sê pasop vir te veel goed op een slag verander. ..jy maak dalk een ding reg en bring weer foute in op iets anders.
Just smile and wave boys 
- KD Truter - MalHaas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Mon Feb 09, 2015 1:30 pm
Re: Grouping, bedding
Ek stem, bedding kan net n goeie ding wees dit kan net help en verbeter, as die probleem dan aanhou is dit defnitief die scope wat my probleme gee.
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk