Page 1 of 1
6.5 SAUM reamer
Posted: Mon May 07, 2018 8:50 pm
by Emile Scholtz
Naand manne.
Weet iemand dalk van n gunsmith met n 6.5 SAUM gap4 reamer of my kan help om een in te voer.
Dankie vir enige hulp.
Kan my kontak op 0829012919.
Emile Scholtz
Re: 6.5 SAUM reamer
Posted: Tue May 08, 2018 5:58 am
by Rudie
Kontak vir Pacific Tool And Guage en voer sommer self een in. As hulle nie een in voorraad het nie wag jy so 6 weke vir hulle om een te maak. Jy gaan dalk jou eie reamer wil hĂȘ want jy gaan gereeld moet "setback"
Betaal maar die bietjie ekstra vir shipping en dring aan op DHL. Moet net nie met USPS stuur nie want dan beland dit in ons SAPO se systeem op wat 'n baie lang geveg gaan wees om jou reamer op te spoor.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: 6.5 SAUM reamer
Posted: Tue Oct 23, 2018 9:18 pm
by Danie01
Hi Emile
Het jy toe n gunsmith met n reamer opgespoor of toe self een ingebring?
Groete
Danie
Sent from my SM-G950F using Tapatalk