6.5 SAUM reamer

Post Reply
Emile Scholtz
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Jul 18, 2016 8:09 pm

6.5 SAUM reamer

Post by Emile Scholtz »

Naand manne.
Weet iemand dalk van n gunsmith met n 6.5 SAUM gap4 reamer of my kan help om een in te voer.

Dankie vir enige hulp.

Kan my kontak op 0829012919.

Emile Scholtz
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: 6.5 SAUM reamer

Post by Rudie »

Kontak vir Pacific Tool And Guage en voer sommer self een in. As hulle nie een in voorraad het nie wag jy so 6 weke vir hulle om een te maak. Jy gaan dalk jou eie reamer wil hê want jy gaan gereeld moet "setback"

Betaal maar die bietjie ekstra vir shipping en dring aan op DHL. Moet net nie met USPS stuur nie want dan beland dit in ons SAPO se systeem op wat 'n baie lang geveg gaan wees om jou reamer op te spoor.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: 6.5 SAUM reamer

Post by Danie01 »

Hi Emile

Het jy toe n gunsmith met n reamer opgespoor of toe self een ingebring?

Groete
Danie

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Post Reply