“Wat is fout?” Wil die barman weet. “Ek het gister daar op die plaas op my perd gery, toe kom ek op n pofadder af in die middel van die pad,” vertel hy. “Toe ek my rollie uithaal om hom vrek te skiet, toe begin die pofadder met my praat.” “Hy se toe hy is n tower pofadder en as ek hom uitlos, dan gee hy my drie wense.”
“Sjoe” se die barman. “Waarvoor wens jy toe?” “Ek wens toe … ek is so aantreklik soos Bobby van Jaarsveld, so goed gebou soos Brian Habana en so bedeeld soos die perd warop ek ry!”
“Nou maar toe!” Se die barman. “Waarvoor tjank jy dan so?”
“Toe ek by die huis kom, kyk ek in die spieel en ek sien ek is deksels aantreklik. Toe ek my hemp uittrek toe sien ek, ek is gebou om te hou.
Maar toe ek my broek uittrek, toe onthou ek EK HET MET DIE MERRIE GERY!
Oupa piet gaan sit op die bank by die kleinkinders wat TV kyk, "Jislaaik maar die smurfs het groot geword" se hy.
"Aaag oupa, dis nie die smurfs nie - ons kyk Avatar"
Kom ons lag bietjie
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Kom ons lag bietjie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by FHM on Wed Apr 25, 2018 12:12 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Kom ons lag bietjie
Maak dit wat half-klaar is klaar!
Ek hoor vanoggend ‘n dokter sê op die radio ons moet almal in vandag se lewe vol stres sorg dat ons innerlike vrede met onsself vind. Hy raai aan dat jy begin by die huis en kyk na al die dinge wat jy begin het maar nog nie klaar gemaak het nie. … Vat dit en maak dit klaar!!! Ek neem toe tyd en maak klaar wat ek begin het.!!! Ek maak toe die oop bottel 10 jaar KWV en die halwe bottel J&B en die oorschiet braaiflys en die koewart botle kyn en sho anner bottil wyn en daai pak prosak pille en die tjoklits amla kla. Jel ma ek sje jou nou veol ek inrrrlik sjoma flippen grent. Shtuur vi anne ouns wat jy dink ok inrrrrlik freude kort.
Wiskunde deur die jare....
Wiskunde in die 1960’s :
‘n Boer verkoop ‘n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy produksie-koste is 4/5 van die prys. Wat is sy profyt?
Wiskunde in die 1970’s :
‘n Boer verkoop ‘n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is 4/5 van die bedrag, of R80. Wat is sy profyt?
Wiskunde in die 1980’s :
‘n Boer verkoop ‘n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is R80. Het hy ‘n profyt gemaak?
Wiskunde in die 1990’s :
‘n Boer verkoop ‘n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is R80 en sy profyt is R20.
Opdrag: Onderstreep die syfer 20.
Wiskunde in die 2000’s:
‘n Boer kap ‘n pragtige woud af sodat hy ‘n profyt van R20 kan maak. Voordat hy dit egter kan verkoop, word hy geskiet en sy bakkie gekaap. Die kaper verkoop die hout vir R50 en die boer se bakkie vir R800 en maak dus ‘n wins van slegs R850.
Opdrag: Verduidelik hoekom dit Apartheid se skuld is.
Wat is die verskil tussen ‘n G-string en doringdraad?
Daar is nie ‘n verskil nie! Al twee beskerm privaat eiendom… Vier ouens het na dieselfde jagplaas in die Kalahari gegaan vir baie jare. Twee dae voor hulle weer sou gaan, het Piet se vrou haar voet hierdie keer neergesit en gesê dat hy BESLIS nie hierdie keer mag gaan nie.
Piet se pêlle was uit die aard van die saak baie ontsteld, maar nou ja, wat kan 'n mens maak. Twee dae later toe die drie egter by die jagplaas aankom, kry hulle vir Piet by die vuur met 'n bier in die hand. Tente was klaar opgeslaan. Vuurmaakhout op 'n hoop en die vleis klaar op die rooster.
"Hoe lank is jy al hier? En hoe de hel het jy dit reggekry om jou vrou te kry om jou te laat kom", wou hulle weet. "Wel, ek het vroeg vanoggend hier aangekom," sê Piet. Gisteraand sit ek gatvol op my stoel by die huis - moerig dat ek nie kan kom nie - toe my vrou van agter kom en my oë toedruk en vra: "Raai wie!" Toe ek haar hande afhaal, het sy die sexyste nightie aangehad. Sy vat toe my hand en trek my kamer toe. Daar gekom sien ek 'n klomp kerse wat brand en roos blare die hele bed vol. Op die bed lê daar toue en 'n paar handboeie. Sy fluister toe dat ek haar moet uitrek, vasmaak op die bed en en dan DOEN WAT EK WIL.
So, hier is ek!

Tydens n onderhoud vra HR vir n jong ingenieur vars van Maties af, "na watse begin salaris kyk jy?"
Die ingenieurtjie antwoord: "so 110 K pm afhangende van die voordele"
HR antwoord, "wat sal jy se van 5 weke per jaar vakansie, 2 betaalde naweke vir jou en n metgesel by enige oord in Suid-Afrika, betaalde nasionale vakansiedae, vol medies, die maatskappy betaal 50% van jou pensioen uitgawe, nuwe maatskappy motor elke 2 jaar, kom ons se n BMW X5"
Die ingenieurtjie sit penregop en se 'Jislaaik regtig, maak jy n grappie?!"
Die HR persoon se 'ja - maar jy het begin daarmee'
Die dokter probeer sy pen huithaal van onder sy oorjas, trek n rekto-termometer uit. "Aaag dammit' se hy, "een poepol het my pen"
Die dief druk sy pistool in die man se sy en se "gee my jou geld, nou!"
Die man - geskok oor die vinnige aanval, antwoord: "Jy kannie dit doen nie - ek is n parlementslid"
Die dief se: "in daai geval, gee my geld terug"
Sommige van ons is gelukkig om uit die foute van andere te leer.
Sommige van ons is ongelukkig die andere.
Ek vertel altyd nuwe aanstellings om my nie as hulle baas te sien nie, maar meer as n vriend wat hulle kan afdank.

Last edited by FHM on Wed Apr 03, 2019 12:57 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
partner
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Kom ons lag bietjie
Nou baie geniet en lekker gelag. Het dit nodig vandag.