Page 1 of 1
KD vir .22 Brno
Posted: Wed Sep 28, 2011 10:42 pm
by Cobus(Cobb)
My .22 is oppad, wil solank knaldemper ens beplan......wil net 1 keer koop.
Wie?
Wat?
Waar?
Hoeveel?
Luister graag
Cheers
Re: KD vir .22 Brno
Posted: Thu Sep 29, 2011 6:36 am
by Blackie Swart
More Cobb.Daar is net een man wat goeie kd maak,en dit is Clarence. Sy tell:083287162. Ek dink die k/d kos so R1100 en hy is in Bloemfontein.Dit is nou posgeld ingesluit.
Groete
Blackie
Re: KD vir .22 Brno
Posted: Thu Sep 29, 2011 7:44 am
by BLOK
Soos Blackie se, Terminator!!!
Re: KD vir .22 Brno
Posted: Thu Sep 29, 2011 8:07 am
by Gerrit Visser
Cobb vir .22Brno is daar 'n std kd beskikbaar wat jy by somige wapenhandelaars kan kry wat met 3x skroewe vasdraai. Dit werk baie goed, maar by 'n .22 sal jy net met standaard of sub-sonic patrone 'n verskil hoor. Die .22 Bruno KD kos in die omgewing van R600
My een skiet al van 1994 en moet al meer as 5000 skote gedoen het.
G Gert
Re: KD vir .22 Brno
Posted: Thu Sep 29, 2011 8:14 am
by James Wilson
Clarence het by Gerrie gewerk as ek dit nou reg verstaan. ek sien ook my silencer van Gerrie en Clarence se silencer lyk op n haar dieselfde. ek wonder wie het vir wie hier geleer?
sal net om n nuwe ondervinding te he my volgende silencer by Clarence laat maak.