KD vir .22 Brno

Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

KD vir .22 Brno

Post by Cobus(Cobb) »

My .22 is oppad, wil solank knaldemper ens beplan......wil net 1 keer koop.

Wie?
Wat?
Waar?
Hoeveel?

Luister graag
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm

Re: KD vir .22 Brno

Post by Blackie Swart »

More Cobb.Daar is net een man wat  goeie kd maak,en dit is Clarence. Sy tell:083287162. Ek dink die k/d kos so R1100 en hy is in Bloemfontein.Dit is nou posgeld ingesluit.
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: KD vir .22 Brno

Post by BLOK »

Soos Blackie se, Terminator!!!
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: KD vir .22 Brno

Post by Gerrit Visser »

Cobb vir .22Brno is daar 'n std kd beskikbaar wat jy by somige wapenhandelaars kan kry wat met 3x skroewe vasdraai. Dit werk baie goed, maar by 'n .22 sal jy net met standaard of sub-sonic patrone 'n verskil hoor. Die .22 Bruno KD kos in die omgewing van R600

My een skiet al van 1994 en moet al meer as 5000 skote gedoen het.

G Gert
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: KD vir .22 Brno

Post by James Wilson »

Clarence het by Gerrie gewerk as ek dit nou reg verstaan.  ek sien ook my silencer van Gerrie en Clarence se silencer lyk op n haar dieselfde.  ek wonder wie het vir wie hier geleer?
sal net om n nuwe ondervinding te he my volgende silencer by Clarence laat maak.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply