7mm SAUM

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
nicolouw5542
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Wed Jul 13, 2016 1:22 pm

7mm SAUM

Post by nicolouw5542 »

More,

Ek soek bietjie inligting vir lading vir 7mm SAUM. 28" Loop. Ek wil die 180gr ELD Match punte laai.

Groete
Nico Louw
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: 7mm SAUM

Post by JacquesT (Stompe) »

Hi Nico,

Soos wat ek verstaan in teorie sal jy met 385 naby aan 2850fps kom en met N560 by 2950FPS. Die man om mee te praat is SeeMonster op die forum.

Gaan stel jouself gerus voor en laat weet ons waar kom jy vandaan en wat behalwe die SAUM is in die kluis, dan is ek seker die manne sal jou mooi kom help.

Groete
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 7mm SAUM

Post by Gawie(13mm) »

nicolouw5542 wrote:More,

Ek soek bietjie inligting vir lading vir 7mm SAUM. 28" Loop. Ek wil die 180gr ELD Match punte laai.

Groete
Nico Louw
Jacques gee gooi raad, siende dat jy met die deur in die huis val! ;D

Ek vertrou dat jy al lank genoeg agter die skerms rondloer hier op Jaracal en dus is jy vertoud met QL.
Gooi 52.8 grein S385 en begin met 'n 1,5 mm sprong na die lande. Jy mik vir 'n spoed van ongeveer 2680 vps met die lading.
Skiet 'n paar skote oor 'n chronograaf en as jy al die data na die tafel bring, kan ons QL kalibreer en jou op die hoër node kry.
Soos reeds gesê, behoort jy rondom 2800 vps te kan kuier.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply