2018 MP Longrange Gong Challenge
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
2018 MP Longrange Gong Challenge
Meer inligting en detail sal later deurgegee word, dagboek solank die datum asb.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- HoggerNaut
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am
-
GVC86
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Hopelik is die CFR my genadig en ek kan my kaarttjie kry voor dié tyd, dan is ek daar. As daar dan nog plek oop is bygesê.
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
-
JuriePotgieter
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Feb 06, 2018 6:05 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Enige nuus sover oor die dag? wanneer kan ons begin inskryf?
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Het navraag by die organiseerders gedoen, wag vir terugvoer, sal dit hier post wanneer ontvang het.JuriePotgieter wrote:Enige nuus sover oor die dag? wanneer kan ons begin inskryf?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Ek neem aan bipod voor en sandbag agter sal in orde wees?
Le posisie?
Le posisie?
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Net so Ian. Bipod, F ope tipe front rest. Enige hulp middel. Baan sal windvlae hê, jy kan jou eie wind meter ook bring.Sangoma (IAN) wrote:Ek neem aan bipod voor en sandbag agter sal in orde wees?
Le posisie?
Ons verskaf die gonge....
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Hoe groot is die gonge?Rasmus wrote:Net so Ian. Bipod, F ope tipe front rest. Enige hulp middel. Baan sal windvlae hê, jy kan jou eie wind meter ook bring.Sangoma (IAN) wrote:Ek neem aan bipod voor en sandbag agter sal in orde wees?
Le posisie?
Ons verskaf die gonge....
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Die gonge is 200mm
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Hier is die program met detail.
Kontak die organiseerders vir enige navrae.
Hoop om baie van julle daar te sien.
Kontak die organiseerders vir enige navrae.
Hoop om baie van julle daar te sien.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Net gewonder of daar pryse gan wees. Daar word niks genoem nie?
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Lyk my die "blik wurms topic" skrik die manne erg af!!!!
Tot op hede is daar nog net 15 spanne wat ingeskryf het.
Neewat kerels, los die verskonings en skryf in, kom skiet en geniet die dag op 'n baan sonder wind.
Hier skiet jy net teen jouself, al is dit met 'n Majuba-kettie en Tasco 4x40WA met PhineasMaakPatrone ammo.
Tot op hede is daar nog net 15 spanne wat ingeskryf het.
Neewat kerels, los die verskonings en skryf in, kom skiet en geniet die dag op 'n baan sonder wind.
Hier skiet jy net teen jouself, al is dit met 'n Majuba-kettie en Tasco 4x40WA met PhineasMaakPatrone ammo.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Dit lyk soos n vrek lekker formaat. As dit net op n ander datum was............
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Ons is daar. Sal in die week inskryf.
Lees ek reg, elke skut skiet sewe skote na n gong op die verskillende afstande?
7x4=28 skote vir die dag. Tensy jy n gong moet staan en uitskiet?
Lees ek reg, elke skut skiet sewe skote na n gong op die verskillende afstande?
7x4=28 skote vir die dag. Tensy jy n gong moet staan en uitskiet?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
KorekSangoma (IAN) wrote:Ons is daar. Sal in die week inskryf.
Lees ek reg, elke skut skiet sewe skote na n gong op die verskillende afstande?
7x4=28 skote vir die dag. Tensy jy n gong moet staan en uitskiet?
-
svanzyl10
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Fri Dec 01, 2017 7:59 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Dit kan mos net pret wees daai. Dit lyk of dit meer is vir fun as competisie met al die opsies van hulp middels ,kalibers en skiet posisies. Ek like dit baie en dit voel baie verwelkomend vir iemand wat nie baie aan competisies deelneem nie , maar ja as dit net op n ander datum was.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
200mm op 700m is onder 1moa. Hoop nie daar is wind by daai dag nie...Rasmus wrote:Die gonge is 200mm
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Schalk sal nog kom sê, Doornkop het “nooit” wind niesnakker wrote:200mm op 700m is onder 1moa. Hoop nie daar is wind by daai dag nie...Rasmus wrote:Die gonge is 200mm
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Schalk, julle sal mar julle A game moet bring! Daar is 3 ouens in die span wat kan skiet.
Ek kan nie goed skiet nie, mar ek weet hoe om n span bymekaar te kry....
Ek kan nie goed skiet nie, mar ek weet hoe om n span bymekaar te kry....
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Dit gaan lekker wees, sien daarna uit om julle op die baan te sien.
Doornkop-skietbaan het die manier om mens maar nederig te hou.
Doornkop-skietbaan het die manier om mens maar nederig te hou.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
swc-tr wrote: Doornkop-skietbaan het die manier om mens maar nederig te hou.
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Gaan daar inskiet geleentheid wees voor die aanvang van die skiet?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Henna die organiseerders sal seker self kom se maar uit onder inding van vorige MP gong skiet dae is daar NiE inskiet geleentheid nie. Dalk verander dit en sal hulle kom vertel. Maar kom maar reg ingestel.Henna308 wrote:Gaan daar inskiet geleentheid wees voor die aanvang van die skiet?
Groete
Jan
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: 2018 MP Longrange Gong Challenge
Hallo HennaHenna308 wrote:Gaan daar inskiet geleentheid wees voor die aanvang van die skiet?
Nee daar is nie geleentheid vir inskiet nie, dit is deel van die uitdaging, eerste skoot tel reeds.
Sien julle more!
