Ietwat teleurgesteld
- Renier
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm
Ietwat teleurgesteld
Hi manne
Ek is ietwat teleurgesteld. Niemand kon my uithelp met enige vlakvark jag geleentheid nie. Ek het ook verskeie jag bestemmings gekontak en 1 of 2 plekke gekry wat my kan uithelp, maar hulle almal is of baie duur (tussen R800 en R1000 per vark en tussen R350 en R500 per nag vir veblyf) of verder as 3 ure se ry van waar ek is.
Ek sal enige terugvoer op my versoek waardeer.
Vriendelike groete

9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Ietwat teleurgesteld
ry verder. dan raak hulle n plaag en dan raak hulle verniet.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Ietwat teleurgesteld
Baas James,
Daai klink soos 'n uitnodiging
Daai klink soos 'n uitnodiging
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Ietwat teleurgesteld
dis dam so!!DWB wrote: Baas James,
Daai klink soos 'n uitnodiging![]()
die probleem is net: nou die dag n draai gery en 18 gesien en 3 geskiet. gister n draai gery en niks gesien nie. nou ry die manne ver en kry baie of dalk niks. wie weet dit bly n wilde ding.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Renier
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm
Re: Ietwat teleurgesteld
Ek was op 'n plaas naby Roedtan so maand of 2 gelede. Die afstand was perfek (2 ure se ry) alhoewel die verblyf R350 per nag was (voertuig en gids en af-slag was ingesluit). Die wild was wild en skaars. Ek het nie eers 1 skoot in die veld afgetrek nie. Ek was nogtans nie telurgesteld nie, want ek was in die veld vir 2 dae met my roer. Toe ek by die huis kom het die bok-koors behoorlik begin. Dit voel net asof daar nog iets moet gebeur.
"Point" my net in die regte rigting, my hoed en geweer is op "stand-by"
Ek sal dan glad nie omgee om verder te ry soos die varke se pryse beter word nie.
Ek het baie ammo en geduld en ek sal glad nie omgee om 'n diens te lewer aan 'n die jag plaas gemenskap nie
.
"Point" my net in die regte rigting, my hoed en geweer is op "stand-by"
Ek sal dan glad nie omgee om verder te ry soos die varke se pryse beter word nie.
Ek het baie ammo en geduld en ek sal glad nie omgee om 'n diens te lewer aan 'n die jag plaas gemenskap nie
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Ietwat teleurgesteld
Renier, van waar is jy? ek moet weet om jou in die regte rigting te kan point!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ietwat teleurgesteld
James,
Ek dink hy's in Pretoria, so ek reken hy moet suid ry tot by die Vaalrivier, en hom dan in 'n westelike rigting volg tot daar waar Bles verongeluk het
Groete,
Eugene
Ek dink hy's in Pretoria, so ek reken hy moet suid ry tot by die Vaalrivier, en hom dan in 'n westelike rigting volg tot daar waar Bles verongeluk het
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Ietwat teleurgesteld
Renier van waar is jy. Is jy naby OosKaap
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Ietwat teleurgesteld
dis dam so!Geno wrote: James,
Ek dink hy's in Pretoria, so ek reken hy moet suid ry tot by die Vaalrivier, en hom dan in 'n westelike rigting volg tot daar waar Bles verongeluk het
Groete,
Eugene
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
300Winmag
Re: Ietwat teleurgesteld
Ek het verdwaal - gee my 'n naam ( of nog so 2 tot 3 clues!) !!Geno wrote: James,
Ek dink hy's in Pretoria, so ek reken hy moet suid ry tot by die Vaalrivier, en hom dan in 'n westelike rigting volg tot daar waar Bles verongeluk het
Groete,
Eugene
Renier - sommer om jou verder te pla - ek het die een op Roedtan geskiet!
[img width=560 height=420]http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... edtan2.jpg[/img]
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Ietwat teleurgesteld
Pasop net, nie soos Bles maak en die draai mis kyk nie.
Geno reel nou dat ons n naweek daar by James n draai gooi man

Of is jy bang vir die OOM

Geno reel nou dat ons n naweek daar by James n draai gooi man
Of is jy bang vir die OOM
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Renier
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm
Re: Ietwat teleurgesteld
Hi manne
Dankie vir die "opliggende" terugvoer.
Ek is in Centurion net suid van Pretoria.
Ek hoor maar net van al die varke in die Vrystaat en Oos-Kaap. Lyk vir my of al ons varke daar na julle toe gehardloop het, behalwe vir daai laaste een op Roedtan.
Groete

PS: Soos Oom Bles ges? het" as hy draai wil hy draai!"
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Ietwat teleurgesteld
Renier ken jy dalk vir Maruis Taljaart daar in Centurion - Stihl saag man
Sorry Pta is bietjie wyd van OosKaap
Sorry Pta is bietjie wyd van OosKaap
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Renier
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm
Re: Ietwat teleurgesteld
Ag, so loop hy maar. Dankie vir die chat manne. Ek het nou 'n byt gekry. Sal julle op hoogte hou
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
- Renier
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm
Re: Ietwat teleurgesteld
Nee, sorry, ken hom nie. Ek beplan 'n trip Oos-Kaap toe volgende jaar. Waar is jy? Kan jy iets aanbeveel?theedge wrote: Renier ken jy dalk vir Maruis Taljaart daar in Centurion - Stihl saag man
Sorry Pta is bietjie wyd van OosKaap
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
.308 Musgrave
.338 WM Winchester