Scope mounts te laag?

Post Reply
User avatar
kapteinoubaas
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Tue Sep 12, 2017 10:01 am

Scope mounts te laag?

Post by kapteinoubaas »

Okay so ekt 'n great lynx lx3 (2.5-15×50) gekry om my 338 wm klaar aan t trek. Saam met leupold rings met dove tail connections (sako brown bear het reeds bases). Nou net vir stupid vraag: mag die teleskoop aan d loop raak (net net)? Of moet ek ringe verander (van med na high)?Image

Sent from my SM-A720F using Tapatalk
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Scope mounts te laag?

Post by Hercules Louw »

Die scope moet glad nie aan die loop raak nie, minimum 0.5mm gaping sou ek sê.
Wees ook versigtig vir daardie tipe ringe, deur hulle vorentoe of agtertoe te skuif op 'n Sako se "tapered dovetails" word die horisontale oplyning van die twee ringe ten opsigte van mekaar verander en kan jy baie maklik 'n spanning oor die teleskoop veroorsaak. Die beste is om Sako se eie Optilok ringe en basisse te kry met die plastiek "inserts" wat alle oplyning probleme uitskakel.
User avatar
kapteinoubaas
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Tue Sep 12, 2017 10:01 am

Re: Scope mounts te laag?

Post by kapteinoubaas »

Dankie Hercules. Probleem is my budget kompenseer nie vir hierdie tipe foutjies nie - kan nie nou Sako bases en optilocks bekostig nie (gaan by die R3000 wees).
Dit kan seker werk as ek net die leupold med height met high ringe vervang? So nie sal dit nie ook werk om ekstra two piece dovetail mounts (wat nie getaper is nie) bo-op die sako mounts te sit nie?
Soos bv hierdie:
https://zimbi.co.za/product/leup-win-qrw-70-exp-pre
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13639
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Scope mounts te laag?

Post by Capt. Yoda »

Maklike plan,ek ruil jou n Howa met hoer mounts vir daai Sako. Jy kan hom self by die winkel gaan kies >:D
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
kapteinoubaas
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Tue Sep 12, 2017 10:01 am

Re: Scope mounts te laag?

Post by kapteinoubaas »

3 howa's?
of twee en 'n cz 75?
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Scope mounts te laag?

Post by heywillie »

Ek het vir jou Lynx basisse en 25mm medium mounts. Het my Vortex met 42 objective vêr bo die loop gelig.

PM my dan stuur ek vir jou fotos en 'n prys
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Scope mounts te laag?

Post by Harambe »

Toe ek my haelgeweer gekoop het het ek nie eens geweet dovetail mounts bestaan nie. Loop koop ek toe mos 'n RDS vir die varkskiet slag en daar sit ek met 'n optic wat nie pas nie. R100 en ses weke later kry ek toe darem 'n dovetail-na-picatinny adapter, maar dis nou nie 'n resep vir akkuraat skiet nie. Dis wel oukei vir 'n haelgeweer.
Of so iets
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Scope mounts te laag?

Post by heywillie »

Harambe wrote:Toe ek my haelgeweer gekoop het het ek nie eens geweet dovetail mounts bestaan nie. Loop koop ek toe mos 'n RDS vir die varkskiet slag en daar sit ek met 'n optic wat nie pas nie. R100 en ses weke later kry ek toe darem 'n dovetail-na-picatinny adapter, maar dis nou nie 'n resep vir akkuraat skiet nie. Dis wel oukei vir 'n haelgeweer.
Daar is darem ringe wat spesifiek gemaak word vir Sako se dovetails, die trick is net om die regte hoogte te kry
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Scope mounts te laag?

Post by Harambe »

O ja natuurlik. Ek laaik maar net van praat oor myself. Dis 'n afwyking wat ek het.
Of so iets
Post Reply