ALRHA jaarprogram 2018
Posted: Tue Dec 12, 2017 2:26 pm
Ek plaas hierdie na aanleiding van 'n boodskap wat ek ontvang het. Ek is seker daar is van julle wat al jagnaweke wil vasmaak vir 2018 so hier is die skietdatums vir volgende jaar.
2 Junie 2018
11 Augustus 2018
13 Oktober 2018
10 Maart 2018Ok manne, so hier is die amptelikke skiet dae vir 2018. Julle sal sien dat daar 4 amptelikke skiet dae is ipv. 3. Die beste 3 dae se punte sal bydrae tot die span en die individu se punte vir die jaar totaal.
2 Junie 2018
11 Augustus 2018
13 Oktober 2018