ALRHA jaarprogram 2018

Post Reply
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

ALRHA jaarprogram 2018

Post by Fritz »

Ek plaas hierdie na aanleiding van 'n boodskap wat ek ontvang het. Ek is seker daar is van julle wat al jagnaweke wil vasmaak vir 2018 so hier is die skietdatums vir volgende jaar.
Ok manne, so hier is die amptelikke skiet dae vir 2018. Julle sal sien dat daar 4 amptelikke skiet dae is ipv. 3. Die beste 3 dae se punte sal bydrae tot die span en die individu se punte vir die jaar totaal.
10 Maart 2018
2 Junie 2018
11 Augustus 2018
13 Oktober 2018
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1285
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: ALRHA jaarprogram 2018

Post by Riaan Kriel »

Dankie Fritz. Is die skietplekke al vasgemaak vir die betrokke datums?
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: ALRHA jaarprogram 2018

Post by JacquesT (Stompe) »

Hi Riaan,

Al die skiet dae sal by Balistic Beast te Parys plaas vind.

Groete
Post Reply