Page 1 of 1

HS Precision Kolf vir Howa SA.

Posted: Sun Dec 10, 2017 6:56 pm
by geelslang
Weet iemand dalk waar ek 'n HS Precision Varmint kolf in die hande kan kry vir 'n Howa kort aksie?

Groete
Geelslang

Re: HS Precision Kolf vir Howa SA.

Posted: Tue Dec 12, 2017 9:08 am
by Witpietskiet
Praat bietjie met Geno oor die nuwe Aim kolwe, reken dis n goeie opsie.

Re: HS Precision Kolf vir Howa SA.

Posted: Tue Dec 12, 2017 12:14 pm
by geelslang
Dankie, ek wil graag standariseer op die profiel van my kolwe en ek soek 'n kolf soortgelyk aan die van my Remington Sendero. Alternatiewelik sal ek moet soek na iemand met 'n duplicator en maar 'n laminate kolf laat maak..

Re: HS Precision Kolf vir Howa SA.

Posted: Tue Dec 12, 2017 12:19 pm
by ruaanb
geelslang wrote:Dankie, ek wil graag standariseer op die profiel van my kolwe en ek soek 'n kolf soortgelyk aan die van my Remington Sendero. Alternatiewelik sal ek moet soek na iemand met 'n duplicator en maar 'n laminate kolf laat maak..
gesels met Marco hier op die forum

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Re: HS Precision Kolf vir Howa SA.

Posted: Tue Dec 12, 2017 9:29 pm
by geelslang
Waar kan ek die man in die hande kry?