Weet iemand dalk waar ek 'n HS Precision Varmint kolf in die hande kan kry vir 'n Howa kort aksie?
Groete
Geelslang
HS Precision Kolf vir Howa SA.
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: HS Precision Kolf vir Howa SA.
Praat bietjie met Geno oor die nuwe Aim kolwe, reken dis n goeie opsie.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: HS Precision Kolf vir Howa SA.
Dankie, ek wil graag standariseer op die profiel van my kolwe en ek soek 'n kolf soortgelyk aan die van my Remington Sendero. Alternatiewelik sal ek moet soek na iemand met 'n duplicator en maar 'n laminate kolf laat maak..
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: HS Precision Kolf vir Howa SA.
gesels met Marco hier op die forumgeelslang wrote:Dankie, ek wil graag standariseer op die profiel van my kolwe en ek soek 'n kolf soortgelyk aan die van my Remington Sendero. Alternatiewelik sal ek moet soek na iemand met 'n duplicator en maar 'n laminate kolf laat maak..
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: HS Precision Kolf vir Howa SA.
Waar kan ek die man in die hande kry?

