Page 1 of 1

ALRHA amptelikke skietdatums 2018

Posted: Tue Dec 05, 2017 2:55 pm
by JacquesT (Stompe)
Goeie Middag,

Ons het die ALRHA amptelikke skiet datums vasgemaak vir volgende jaar. Julle sal oplet dat ons 4 amptelikke skiet dae gaan hĂȘ ipv. 3. Die beste 3 se punte sal bydra tot die span en die individu se punte vir die jaar totaal. Die datums is as volg:

10 Maart 2018
2 Junie 2018
11 Augustus 2018
13 Oktober 2018


Ons sien uit om almal volgende jaar by ons skiet dae te sien.

Groete,
ALRHA EXCO

Re: ALRHA amptelikke skietdatums 2018

Posted: Tue Dec 05, 2017 3:43 pm
by Jean Marais
Dankie Jacques. So aangeteken

Re: ALRHA amptelikke skietdatums 2018

Posted: Wed Dec 06, 2017 8:38 am
by Riaan Kriel
So aangeteken, hoop om darem by meer as 1 te kan uitkom