Goeie Middag,
Ons het die ALRHA amptelikke skiet datums vasgemaak vir volgende jaar. Julle sal oplet dat ons 4 amptelikke skiet dae gaan hê ipv. 3. Die beste 3 se punte sal bydra tot die span en die individu se punte vir die jaar totaal. Die datums is as volg:
10 Maart 2018
2 Junie 2018
11 Augustus 2018
13 Oktober 2018
Ons sien uit om almal volgende jaar by ons skiet dae te sien.
Groete,
ALRHA EXCO
ALRHA amptelikke skietdatums 2018
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: ALRHA amptelikke skietdatums 2018
Dankie Jacques. So aangeteken
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: ALRHA amptelikke skietdatums 2018
So aangeteken, hoop om darem by meer as 1 te kan uitkom
