2017 Afskeid pretskiet te Parys

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

2017 Afskeid pretskiet te Parys

Post by tripodmvr »

Het vandag die' byeenkoms bygewoon en al het dit amper die heel dag gereën, is daar lekker gekuier en geskiet. Ek was bloot daar as waarnemer, maar dit was toe so dat daar 4 persone van ons herlaaikursus van so 2013 rond weer kon saamgesels. Ek, Jean Marais, Marc vd Merwe en Eugene kon weer opvang rakende persoonlike en skietsake.

Toevallig was ook 5 komitee lede van SA Jag Vaaldriehoektak daar.

Baie lekker dag gewees wat goed ondersteun en gereël is.

Geluk aan al die wenners !!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 2017 Afskeid pretskiet te Parys

Post by Eugene »

Oom Marius, dankie vir die draai maak en die lekker gesels. Die reen het dinge bietjie moeilik gemaak, maar darem nie die geesdrif of die passie gedemp nie. Hoop ons sien oom weer op 10 Maart 2017.
Aim small, miss small
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 2017 Afskeid pretskiet te Parys

Post by tripodmvr »

Dankie, Eugene. Gaan hom dagboek en 'n knoop maak. Wil kyk wat die 7x64 kan doen op die langer afstande.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 2017 Afskeid pretskiet te Parys

Post by jankraay »

Glo Oom sal dit baie geniet. Sien self uit vir die 2018 seisoen!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 2017 Afskeid pretskiet te Parys

Post by Jean Marais »

Dankie Eugene dat ons ook kon saamkuier. Dit was 'n puik byeenkoms en die manne se dissipline was ook puik. Dit was voorwaar 'n ongelooflike groep manne en dames.

Ons het op die ou einde lekker kon skiet toe die reen eers bedaar het. Marius/Mark, was lekker om julle ook weer te sien. Bly om te sien dat dit goed gaan met julle. Ons sal dit verseker meer male moet doen. Jacques Stompe, mater, bly ek kon jou ontmoet. Ek kan sien hier kom 'n ding. Ek sien baie uit na ons skietuitstappies saam.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 2017 Afskeid pretskiet te Parys

Post by Eugene »

Jean Marais wrote:Dankie Eugene dat ons ook kon saamkuier. Dit was 'n puik byeenkoms en die manne se dissipline was ook puik. Dit was voorwaar 'n ongelooflike groep manne en dames.

Ons het op die ou einde lekker kon skiet toe die reen eers bedaar het. Marius/Mark, was lekker om julle ook weer te sien. Bly om te sien dat dit goed gaan met julle. Ons sal dit verseker meer male moet doen. Jacques Stompe, mater, bly ek kon jou ontmoet. Ek kan sien hier kom 'n ding. Ek sien baie uit na ons skietuitstappies saam.
Groot plesier Jean. Ek sien uit daarna om jou in 2018 saam ons op die baan te hê!
Aim small, miss small
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: 2017 Afskeid pretskiet te Parys

Post by JacquesT (Stompe) »

Dit was werklik 'n baie suksesvolle dag. Ek het ongelukkig oom Marius misgeloop, maar het baie lekker met oom Jean gesels en ook langs hom gelê en skiet. Daai Sweed van hom het die gonge laat gesels. Ek het wel so skelm foto van hom geneem agter 'n Creed.

Dink almal sien uit na volgende jaar se skiet, en ek hoop die nuwe gesigte by ALRHA gaan bekende gesigte word.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20171204/c898241a69321af6665f79e83766e16f.jpg
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 2017 Afskeid pretskiet te Parys

Post by Jean Marais »

Jacques jou skurk. Hoe gaan my sweed nou voel as hy die foto sien. ++>: ++>:

Maar, ek moet sê, daai Creed skiet bitter fyn.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

2017 Afskeid pretskiet te Parys

Post by jankraay »

Daar was n paar Creeds wat mooi geskiet het Saterdag...vra vir Kaptein

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 2017 Afskeid pretskiet te Parys

Post by JPS »

jankraay wrote:Daar was n paar Creeds wat mooi geskiet het Saterdag...vra vir KapteinImage

Sent from my iPhone using Tapatalk
Die 338Lm in die foto langs Jean het ook baie mooi geskiet ;)
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: 2017 Afskeid pretskiet te Parys

Post by JacquesT (Stompe) »

JPS wrote:
jankraay wrote:Daar was n paar Creeds wat mooi geskiet het Saterdag...vra vir KapteinImage

Sent from my iPhone using Tapatalk
Die 338Lm in die foto langs Jean het ook baie mooi geskiet ;)
Ja ek het darem ook 3 v-kolle uit 4 skote kon skiet op 1000m met hom. Ek glo die wind coach het ook darem iets daarmee te doen gehad. Image

Maar op 'n ernstige noot, daai LM skiet soos 'n droom.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 2017 Afskeid pretskiet te Parys

Post by jankraay »

JPS wrote:
jankraay wrote:Daar was n paar Creeds wat mooi geskiet het Saterdag...vra vir KapteinImage

Sent from my iPhone using Tapatalk
Die 338Lm in die foto langs Jean het ook baie mooi geskiet ;)
Ek sal nou nie weet nie naamgenoot... Sal hom op n ander dag bietjie moet toets.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 2017 Afskeid pretskiet te Parys

Post by JPS »

jankraay wrote:
JPS wrote:
jankraay wrote:Daar was n paar Creeds wat mooi geskiet het Saterdag...vra vir KapteinImage

Sent from my iPhone using Tapatalk
Die 338Lm in die foto langs Jean het ook baie mooi geskiet ;)
Ek sal nou nie weet nie naamgenoot... Sal hom op n ander dag bietjie moet toets.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Nooi my bietjie vir vark jag ::)
Post Reply