Goeie More,
Ek wil nou aansoek doen vir 2 de haelgeweer op my naam, ek het in januarie my beroepsjagter kursus gedoen en nou gekwalifiseer.
Doen ek aansoek nogsteeds onder Artikel 15 of onder artikel 16A as wapen te besit as professionele jag?
EK het nie toegewyde status by vereneging nie.
EN as dit 16A is hoe sal my motiveering verskil?
Baie Dankie
Lisensie aansoek
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Lisensie aansoek
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
-
Reijger
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Tue Apr 21, 2015 6:42 pm
Re: Lisensie aansoek
Wat verskil jou ander haelgeweer met die ene? Gebruik daardie tegniese data vir motivering verskillende chokes? Geskik dalk vir verskillende spesies om te jag. Loop lengtes gewig ens kan als gebruik word om 'n lekker motivering te skryf
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Lisensie aansoek
Ek reken die mense wat die motivation lees is nie geweer experts nie, so jy kan argumenteer dat dubbel loop haelgeweer geskik is vir kleiduif en voel skiet, maar dat jy semi auto haelgeweer benodig om luiperd op te volg, gee baie details en jy gaan hom kry.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk