Dit is nou my nuwe toevoeging in die kluis.
Ek het saterdag die geweer gevat en in geskiet op 25 m alles het goed gegaan, maar die sneller het 'n voortrek en is baie stram om af te trek. Met die gevolg dat ek my skote na regs aftrek.
My eerste vraag is dan hoe stel ek sy sneller. Ek weet die manne stel hom 2pond druk, maar hoe?
Verder gaan ek saterdag skiet met hom. As ek die geweer "uitmekaar haal" en weer aan mekaar sit moet ek hom oor in stel.
Ek wil ook meer uitvind rondom die wapen. Ek is op soek na ebook : Bolt Action Rifles Expanded 4th edition Van Frank de haas
Baie dankie
Brno 243 ZKK 601
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Brno 243 ZKK 601
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Brno 243 ZKK 601
http://books.google.co.za/books?id=tuVU ... pe&f=false
As jy die een mooi deurlees, sal jy sien oor die sneller stellery(scope moet af wees)
Cheers
As jy die een mooi deurlees, sal jy sien oor die sneller stellery(scope moet af wees)
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: Brno 243 ZKK 601
Christo
Ek sou maar weer gaan skiet as ek jy was en die geweer uit mekaar gehaal het. Miskien sal daar lede wees wat voel die loop,kamer en teleskoop het mos gebly waar hul was wanneer jy die geweer uitmekaar haal, maar ek skiet maar altyd eers weer en indien dit 'n free float loop is maak seker dat jou loop tot by die kamer is los en dat dit druk nie iewers nie deur 'n geld noot van voor na agter te trek. Ek het al baie teegekom dat die kolf krom trek en dan teen die loop druk wat groeperings erg beinvloed of dat die geweerbeldskroefie voor te ver deur draai en dan teen die loop druk. Maak seker jou skroewe is ordentlik vas wanneer jy weer alles aanmekaar sit, van die lede torque die skroewe.
Groete en voorspoed
Hunter

Dankie vir die hulp
Ek het hom toe uit gehaal sien toe nie die stel skroef nie. Sal toe later sien die skroef sit onder die teleskoop
so ek sal na die naweek die scope afhaal en hom stel
Ek het hom toe uit gehaal sien toe nie die stel skroef nie. Sal toe later sien die skroef sit onder die teleskoop
so ek sal na die naweek die scope afhaal en hom stel
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Brno 243 ZKK 601
Ek is nou weer opsoek na 'n haar sneller vir die wapen
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Brno 243 ZKK 601
Christo, bedoel jy nou die sneller wat jy vorentoe druk en dan liggies kan aftek? Die gewere het gewoonlik met altwee snellers uitgekom.
My seun het die "set trigger" op sy ZKK afgehaal en vervang met die standaard een, want as jy hom vorentoe druk om ligter te maak sit hy redelik ver vorentoe en as jy nie lang vingers het nie is dit maar iets om aan gewoond te raak.
Ek weet nie van 'n maatskappy wat sg "aftermarket" snellers vir hom maak nie
My seun het die "set trigger" op sy ZKK afgehaal en vervang met die standaard een, want as jy hom vorentoe druk om ligter te maak sit hy redelik ver vorentoe en as jy nie lang vingers het nie is dit maar iets om aan gewoond te raak.
Ek weet nie van 'n maatskappy wat sg "aftermarket" snellers vir hom maak nie
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Brno 243 ZKK 601
Hi thomas ek vir jou pm gestuur
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)