Ek het in Augustus die jaar 'n baie mooi vark geskiet met die boog, en het besluit hy moet maar iewers plek kry al is my vrou nie een vir troffees nie. Het toe maar besluit dit sal 'n skull mount moet wees, maar ek is nie 'n groot aanhanger van die skild tiepe mountings nie en het maar die kop afgekook en skoon gemaak sonder 'n idee hoe en waar hy sy plek gaan kry. 'n Vriend het toe 'n link gestuur van skullhooker se produkte wat my aandag getrek het, maar dit is duur vir wat mens kry ($59 sonder shipping) en is baie meer vir takbokke as iets uit Afrika. Ek het toe maar my eie mounting geteken op dieselfde prensiep as skullhooker, maar vir Afrika bokke. Het sommer besluit my swart springbok se horings moet ook 'n staander kry.
Die een waarop die vark staan is eintlik meer vir van die muur af hang maar hy werk mooi so op 'n tafel.
Skull mount brackets
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Skull mount brackets
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Skull mount brackets
Nou moet ek net 'n mooi koedoe ook skiet sodat ek die brackets wat ek klaar vir 'n koedoe geteken het ook kan toets.
Ek sien die 2 springbok horing fotos is dwars, hulle staan op die voetstuk op 'n tafel.
Ek sien die 2 springbok horing fotos is dwars, hulle staan op die voetstuk op 'n tafel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Philip_R on Tue Nov 07, 2017 1:48 pm, edited 1 time in total.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Skull mount brackets
Myne reeds bestel, dankie Philip.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Skull mount brackets
Henrie sonder jou link sou ek nooit begin teken het aan hulle nie.
Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Bowtech Insanity CPX
Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Bowtech Insanity CPX
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
