Menere,
Is hier iemand wat die 6x47L skiet met 105gr pitte en wat vrae kan beantwoord oor reamer en magasyn kas lengte en Overall Length?
Sal baie wardeer.
Groete
Hein
6x47 Lapua Vraag
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6x47 Lapua Vraag
Hein ek weet nie.
Maar hoekom 105greiners?
Maar hoekom 105greiners?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6x47 Lapua Vraag
Ja, hoekom nie swaarder nie?Apie wrote:Hein ek weet nie.
Maar hoekom 105greiners?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6x47 Lapua Vraag
Julle moet mooi kyk - 6mm koele.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6x47 Lapua Vraag
Ah haaa!tripodmvr wrote:Julle moet mooi kyk - 6mm koele.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6x47 Lapua Vraag
Ek het en daarom my vraag ... daar is mos 107gr, 110gr en 115gr ooktripodmvr wrote:Julle moet mooi kyk - 6mm koele.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6x47 Lapua Vraag
Groefdraai van loop?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br