Naand almal
Kan iemand my moontlik in die regte rigting kan wys. Ek is opsoek na ‘n plek waar ek kan gaan skiet tot 800m. Het al paar manne gebel maar kom nie reg nie. Het eie gongs om te skiwt, soek net ‘n plek.
Hoop iemand kan my help.
Groete
Lang afstand skietbaan in die Kaap en omgewing
- Wilhelm Schultz
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm
Lang afstand skietbaan in die Kaap en omgewing
Hou die lood in die lug
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Lang afstand skietbaan in die Kaap en omgewing
Jy kan dalk Morreesburg se baan probeer. Daar is blykbaar plek tot so 800m. Nog nie self daar geskiet nie.
Andersins 500m baan by Durbanville. Die langer skietplekke is redelik geslore groepe wat toegang het.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Andersins 500m baan by Durbanville. Die langer skietplekke is redelik geslore groepe wat toegang het.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Lang afstand skietbaan in die Kaap en omgewing
Begin F-Klas skiet. Daar gaan jy die meeste skiet, maar nie op gonge nie.
Kry 'n partner en skiet saam xsssa (eksteme steel)
Skiet saam met die PRS manne.
Jy moet iemand op 'n plaas ken, manne is maar baie geheimsinnig daaroor. Met rede.
Francois Vogel
Kry 'n partner en skiet saam xsssa (eksteme steel)
Skiet saam met die PRS manne.
Jy moet iemand op 'n plaas ken, manne is maar baie geheimsinnig daaroor. Met rede.
Francois Vogel
Francois Vogel