jak in hok
Posted: Mon Oct 23, 2017 8:47 pm
Goeie Naand
EK plaasbestuurder op Cullinan maar het n stukkie grond op Warmbad wat ek met my swaar deel.. begin hom met wild laai so enige verlies is skade want bokke is duur en lam seisoen breek aan binne volgende maand.
Ek het die spore van jak rooikat en bruin haiena gekry.
besluit toe om hokke te stel.Groot my verbasing toe werker my die fotos vandag stuur.
Daai hok het Saterdag aand n muskeljaatkat gevang en vrygelaat. en nou die Het n stukkie briskett in plastiek sak vir 3 dae laat sweet... 3 dae gevat maar hy nou dood.
nou my vraag ... dink jul dis die helper ...
Gaan die 15de nov op roep kursus ... ek roep maar op my manier... maar gedink los tot na kursus om daai gebied te roep...
of moet ek die naweek roep?
en as ek SOU roep watter klanke.
dankie