jak in hok

Post Reply
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

jak in hok

Post by naas222 »

Goeie Naand
EK plaasbestuurder op Cullinan maar het n stukkie grond op Warmbad wat ek met my swaar deel.. begin hom met wild laai so enige verlies is skade want bokke is duur en lam seisoen breek aan binne volgende maand.
Ek het die spore van jak rooikat en bruin haiena gekry.
besluit toe om hokke te stel.Groot my verbasing toe werker my die fotos vandag stuur.
Daai hok het Saterdag aand n muskeljaatkat gevang en vrygelaat. en nou die
IMG-20171023-WA0010.jpg
Het n stukkie briskett in plastiek sak vir 3 dae laat sweet... 3 dae gevat maar hy nou dood.
nou my vraag ... dink jul dis die helper ...
Gaan die 15de nov op roep kursus ... ek roep maar op my manier... maar gedink los tot na kursus om daai gebied te roep...
of moet ek die naweek roep?
en as ek SOU roep watter klanke.
dankie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: jak in hok

Post by pieter h »

Kan nie sommer fout maak met kosklanke tensy jy oorroep.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: jak in hok

Post by naas222 »

dankie... maar eerder gelos.. hier so trietsige koue wind ... veld stil. tot rooibokke lê
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Post Reply