Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Thu Oct 19, 2017 10:24 am
by ChristoK
Hallo,
Ek is nuut op die forum, en wil begin herlaai vir 'n 30-06. Eks seker ek sal hier baie goeie raad kry

Re: Nuwe lid
Posted: Thu Oct 19, 2017 10:32 am
by PWV
ChristoK, vertel ons waarvandaan jy kom en en nog wat.
Vra maar jou vrae. Hier is 'n paar ouens wat nog nie die lig gesien het nie en met 30-0kwesse skiet!

Re: Nuwe lid
Posted: Thu Oct 19, 2017 10:44 am
by Plaashaas
Baie welkom
Jammer om te hoor van die dertig nul sukkel.
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Oct 19, 2017 11:20 am
by ChristoK
Haha, ja ek weet daar is maar menigsverskille tussen die 30-0Bes en 308 manne. Eks van Polokwane in Limpopo en gebruik my 30-06 vir bosveldjag.
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Oct 19, 2017 11:42 am
by Gideon Burger
More ChristoK
Welkom hier by Jaracal, ek leer ongelooflik baie op die forum. Eks jammer om te hoor van jou 30-06. Hoop die manne hier kan jou uit help.
Groete
Gideon Burger
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Oct 19, 2017 12:19 pm
by fluisterbuis
uitstekende kaliber keuse
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Oct 19, 2017 12:27 pm
by PWV
Fluisterbuis, jy moet die klank bietjie opstel! Nog nie gehoor waar jy vandaan kom nie.
