Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Nuwe lid

Post by ChristoK »

Hallo,

Ek is nuut op die forum, en wil begin herlaai vir 'n 30-06. Eks seker ek sal hier baie goeie raad kry :)
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe lid

Post by PWV »

ChristoK, vertel ons waarvandaan jy kom en en nog wat.
Vra maar jou vrae. Hier is 'n paar ouens wat nog nie die lig gesien het nie en met 30-0kwesse skiet! ;)
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Nuwe lid

Post by Plaashaas »

Baie welkom

Jammer om te hoor van die dertig nul sukkel.
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Re: Nuwe lid

Post by ChristoK »

Haha, ja ek weet daar is maar menigsverskille tussen die 30-0Bes en 308 manne. Eks van Polokwane in Limpopo en gebruik my 30-06 vir bosveldjag.
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
User avatar
Gideon Burger
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm

Re: Nuwe lid

Post by Gideon Burger »

More ChristoK

Welkom hier by Jaracal, ek leer ongelooflik baie op die forum. Eks jammer om te hoor van jou 30-06. Hoop die manne hier kan jou uit help.

Groete

Gideon Burger
User avatar
fluisterbuis
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Oct 19, 2017 8:58 am

Re: Nuwe lid

Post by fluisterbuis »

uitstekende kaliber keuse
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe lid

Post by PWV »

Fluisterbuis, jy moet die klank bietjie opstel! Nog nie gehoor waar jy vandaan kom nie. ???
Post Reply