BAR M1918A2 in 30-06 Springfield te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Griffon

BAR M1918A2 in 30-06 Springfield te koop

Post by Griffon »

Goeie dag Forum lede

Met seer hart dat ek begin om versameling te verminder, bogenoemde te koop en sal slegs aanvaarbare/ernstig aanbod aanvaar. Wapen is kenbaar van 2de Wêreld Oorlog en Korea konflik. Vervaardig deur New Engeland Small Arms. Uitstekende kondisie. Whatsapp offers na 082 386 8591.
Behou die reg om te ontrek indien ek nie tevrede met offers is nie.

Baie dankie
Griffon
images.jpg
bar1918a2.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3629
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: BAR M1918A2 in 30-06 Springfield te koop

Post by Fanta300 »

Griffon, volgens die reëls van die forum moet jy 'n prys op sit.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: BAR M1918A2 in 30-06 Springfield te koop

Post by James Wilson »

Sjoe dis uniek!! Ek neem aan die geweer is slegs semi-outo?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 671
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: BAR M1918A2 in 30-06 Springfield te koop

Post by Nico de Jager »

By Wouter se reels "word sterk aanbeveel" dat n prys aangedui word.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1843
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: BAR M1918A2 in 30-06 Springfield te koop

Post by LoopSoosStroop »

Net die ding vir die SAJWV Springbok tabel
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Andrew Leigh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am

Re: BAR M1918A2 in 30-06 Springfield te koop

Post by Andrew Leigh »

That is beautiful.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: BAR M1918A2 in 30-06 Springfield te koop

Post by Alwin »

Ek het nou my hele sleutelbord bekwyl! ++>:

Sê gerus wat vir jou aanvaarbaar sal wees. Meeste van ons het g'n idee wat so 'n unieke item kan werd wees nie.
Griffon

Re: BAR M1918A2 in 30-06 Springfield te koop

Post by Griffon »

Soortgelyke wapen het by Arms Fair in 2016 veiling R50k behaal,ek kyk na so R40 k,vir meer inligting oor die LMG besigtig You Tube clips,baie dankie
Post Reply