Sightron S3 8-32 x 56
Posted: Mon Oct 09, 2017 12:14 pm
Wil graag opinies hoor oor die bogenoemde scope. Veral die kwaliteit van die glas op x32 en die eye relief. Dit lyk soos 'n scope wat ek na sal kyk as ek weer koop.
Dankie ek het al daai toets deur gewerk, as ek dit nie mis nie was jy een van die uitblinkers geweesRasmus wrote:Ek het een en is baie gelukkig met hom.
Sal bietjie weer gaan loer na hoe die glas lyk op 32x. Om eerlik te wees skiet mens bitter min op daai vergroting. Jy sien eenvoudig net te "min kondisies". By die Bisley jagters liga vroeg oggend op 300m het ek al op 32x geskiet. Maar gewoonlik op n laer vergroting.
Die glas is baie helder en ek is heel tevrede met die eye relief. Vergelykbaar met my VX 3 8.5 -25 x 50. Gaan lees hierdie draad daar is baie info
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ergelyking
Ek het net goeie goed gelees van die S3 reeks scopes en dus hoekom die belangstellingRiaan Kriel wrote:Jy sal nie spyt wees nie. Skiet al 5 jaar met myne en het al nog 2 bygekoop in die tyd
Ek is nie seker waar jy "nie goeie goed" raakgelees het nie. Ek inteendeel het weer net goeie goed gelees.Swede wrote:
Ek het nie goeie goed gelees van die S3 reeks scopes en dus hoekom die belangstelling
Jammer Jean, dit moes "net goeie goed gelees" gelees het, die keyboard en vingers werk nie lekker vandag nieJean Marais wrote:Ek is nie seker waar jy "nie goeie goed" raakgelees het nie. Ek inteendeel het weer net goeie goed gelees.Swede wrote:
Ek het nie goeie goed gelees van die S3 reeks scopes en dus hoekom die belangstelling
Ek het ook een, en is bitter tevrede. Jy kan hier ook gaan kyk na 'n toets op die scope.
http://bulletin.accurateshooter.com/200 ... t-part-ii/
Deel 1 van die toets is ook in die onderwerp.
Het jy ook die 8-32 model?Jean Marais wrote:Ok mater. Ek wou sê. Dis impressive scopes daai, veral as jy sy kwaliteit/prys met ander veel duurder scopes vergelyk.
Kaptein het jy nie op n tyd n paar Rudolps gehad? Waars hulle nou?Capt. Oblivious wrote:Swede ek het n paar van die scopes en ek sal hulle nie somer vir n scope wat klomp geld meer kos ruil nie. Hulle kort net n regte zero stop maar daar is n paar maniere om DIY zero stops te maak, die turrets is baie positief (voel vir my beter as paar nuwe NFe wat ek al me gespeel het) en die glas is baie goed, nie die beste op die mark nie maar baie goed. Ek doen ladders tests met my 6mm op 600y op wit papier en ek kan die koel gate op die wit papier sien op 32 as die mirage nie mal is nie. Hulle turrets stel nie presies 100% nie (ons het die toets al met n paar gedoen) maar daar is nie baie scopes op die mark wat presies 100% stel nie, op avg is hulle so 1.2% uit maar as jy nie regtig verder as 600y skiet nie gaan dit jou nie vreeslik baie pla nie.
As ek moet upgarde van die scopes af sal dit na PM2s, NF Competitions, Razor gen2 of Kahles se K50s wees. Een ding wat ek wel kan se is die glas is nie vir my heeltemal dieselfde tussen my scopes nie, die een se glas is vir my oe beter so as jy kan kyk eers deur n paar voor jy een kies om te koop.
Weg gegeeLUAN wrote:Kaptein het jy nie op n tyd n paar Rudolps gehad? Waars hulle nou?Capt. Oblivious wrote:Swede ek het n paar van die scopes en ek sal hulle nie somer vir n scope wat klomp geld meer kos ruil nie. Hulle kort net n regte zero stop maar daar is n paar maniere om DIY zero stops te maak, die turrets is baie positief (voel vir my beter as paar nuwe NFe wat ek al me gespeel het) en die glas is baie goed, nie die beste op die mark nie maar baie goed. Ek doen ladders tests met my 6mm op 600y op wit papier en ek kan die koel gate op die wit papier sien op 32 as die mirage nie mal is nie. Hulle turrets stel nie presies 100% nie (ons het die toets al met n paar gedoen) maar daar is nie baie scopes op die mark wat presies 100% stel nie, op avg is hulle so 1.2% uit maar as jy nie regtig verder as 600y skiet nie gaan dit jou nie vreeslik baie pla nie.
As ek moet upgarde van die scopes af sal dit na PM2s, NF Competitions, Razor gen2 of Kahles se K50s wees. Een ding wat ek wel kan se is die glas is nie vir my heeltemal dieselfde tussen my scopes nie, die een se glas is vir my oe beter so as jy kan kyk eers deur n paar voor jy een kies om te koop.
Die 24x scope het wel 100moa interne verstelling, waar die 32x net 70moa het.Swede wrote:Dankie ek het al daai toets deur gewerk, as ek dit nie mis nie was jy een van die uitblinkers geweesRasmus wrote:Ek het een en is baie gelukkig met hom.
Sal bietjie weer gaan loer na hoe die glas lyk op 32x. Om eerlik te wees skiet mens bitter min op daai vergroting. Jy sien eenvoudig net te "min kondisies". By die Bisley jagters liga vroeg oggend op 300m het ek al op 32x geskiet. Maar gewoonlik op n laer vergroting.
Die glas is baie helder en ek is heel tevrede met die eye relief. Vergelykbaar met my VX 3 8.5 -25 x 50. Gaan lees hierdie draad daar is baie info
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ergelyking, op 'n ernstige noot, wat is die algemene vergroting waarop jy skiet by so bisley skiet. As daar geskiet word op 300m vir groepering dan sal die 32 vergroting baie handig wees, nog meer as die glas mooi helder en duidelik is, maar is dit die ekstra geld werd teenoor die x24?