Sightron S3 8-32 x 56

Post Reply
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Sightron S3 8-32 x 56

Post by Swede »

Wil graag opinies hoor oor die bogenoemde scope. Veral die kwaliteit van die glas op x32 en die eye relief. Dit lyk soos 'n scope wat ek na sal kyk as ek weer koop.
And as thy days, so shall thy strength be
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by Rasmus »

Ek het een en is baie gelukkig met hom.

Sal bietjie weer gaan loer na hoe die glas lyk op 32x. Om eerlik te wees skiet mens bitter min op daai vergroting. Jy sien eenvoudig net te "min kondisies". By die Bisley jagters liga vroeg oggend op 300m het ek al op 32x geskiet. Maar gewoonlik op n laer vergroting.

Die glas is baie helder en ek is heel tevrede met die eye relief. Vergelykbaar met my VX 3 8.5 -25 x 50. Gaan lees hierdie draad daar is baie info

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ergelyking
Vasbrand
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Wed Feb 10, 2016 12:29 pm

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by Vasbrand »

Ek is ook baie gelukkig met myne. Eye relief en kwaliteit op x32 vergroting is baie goed. Skiet gereeld met myne op x32. Praat met Sangoma (Ian) op die groep, het myne by hom gekry en nie n dag spyt daaroor nie.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by Riaan Kriel »

Jy sal nie spyt wees nie. Skiet al 5 jaar met myne en het al nog 2 bygekoop in die tyd
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by Swede »

Rasmus wrote:Ek het een en is baie gelukkig met hom.

Sal bietjie weer gaan loer na hoe die glas lyk op 32x. Om eerlik te wees skiet mens bitter min op daai vergroting. Jy sien eenvoudig net te "min kondisies". By die Bisley jagters liga vroeg oggend op 300m het ek al op 32x geskiet. Maar gewoonlik op n laer vergroting.

Die glas is baie helder en ek is heel tevrede met die eye relief. Vergelykbaar met my VX 3 8.5 -25 x 50. Gaan lees hierdie draad daar is baie info

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ergelyking
Dankie ek het al daai toets deur gewerk, as ek dit nie mis nie was jy een van die uitblinkers gewees ;), op 'n ernstige noot, wat is die algemene vergroting waarop jy skiet by so bisley skiet. As daar geskiet word op 300m vir groepering dan sal die 32 vergroting baie handig wees, nog meer as die glas mooi helder en duidelik is, maar is dit die ekstra geld werd teenoor die x24?
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by Swede »

Riaan Kriel wrote:Jy sal nie spyt wees nie. Skiet al 5 jaar met myne en het al nog 2 bygekoop in die tyd
Ek het net goeie goed gelees van die S3 reeks scopes en dus hoekom die belangstelling
Last edited by Swede on Mon Oct 09, 2017 2:35 pm, edited 1 time in total.
And as thy days, so shall thy strength be
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by Jean Marais »

Swede wrote:
Ek het nie goeie goed gelees van die S3 reeks scopes en dus hoekom die belangstelling
Ek is nie seker waar jy "nie goeie goed" raakgelees het nie. Ek inteendeel het weer net goeie goed gelees.

Ek het ook een, en is bitter tevrede. Jy kan hier ook gaan kyk na 'n toets op die scope.

http://bulletin.accurateshooter.com/200 ... t-part-ii/

Deel 1 van die toets is ook in die onderwerp.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by Swede »

Jean Marais wrote:

Jammer Jean, dit moes "net goeie goed gelees" gelees het, die keyboard en vingers werk nie lekker vandag nie ;)
And as thy days, so shall thy strength be
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by Jean Marais »

Ok mater. Ek wou sê. Dis impressive scopes daai, veral as jy sy kwaliteit/prys met ander veel duurder scopes vergelyk.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by Swede »

Jean Marais wrote:Ok mater. Ek wou sê. Dis impressive scopes daai, veral as jy sy kwaliteit/prys met ander veel duurder scopes vergelyk.
Het jy ook die 8-32 model?
And as thy days, so shall thy strength be
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by Jean Marais »

Yip, einste. Dink sterk daaraan om nog een aan te skaf.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Baas Rudi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 332
Joined: Mon Sep 30, 2013 12:55 pm

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by Baas Rudi »

Ek het een van hulle en ek is baie gelukkig. Ek het voor hom 'n Vortex Viper PST 6-24x50 gehad en ek kan met alle eerlikheid se die Sightron se glas is beter

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Howa 6.5x55, Mojet 300WSM, Howa 375 Ruger, Diana 12 guage O/U , CBC .22 LR, Uberti 44-40 Lever Action
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13639
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by Capt. Yoda »

Swede ek het n paar van die scopes en ek sal hulle nie somer vir n scope wat klomp geld meer kos ruil nie. Hulle kort net n regte zero stop maar daar is n paar maniere om DIY zero stops te maak, die turrets is baie positief (voel vir my beter as paar nuwe NFe wat ek al me gespeel het) en die glas is baie goed, nie die beste op die mark nie maar baie goed. Ek doen ladders tests met my 6mm op 600y op wit papier en ek kan die koel gate op die wit papier sien op 32 as die mirage nie mal is nie. Hulle turrets stel nie presies 100% nie (ons het die toets al met n paar gedoen) maar daar is nie baie scopes op die mark wat presies 100% stel nie, op avg is hulle so 1.2% uit maar as jy nie regtig verder as 600y skiet nie gaan dit jou nie vreeslik baie pla nie.

As ek moet upgarde van die scopes af sal dit na PM2s, NF Competitions, Razor gen2 of Kahles se K50s wees. Een ding wat ek wel kan se is die glas is nie vir my heeltemal dieselfde tussen my scopes nie, die een se glas is vir my oe beter so as jy kan kyk eers deur n paar voor jy een kies om te koop.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by Arnold »

Waarde vir geld dink ek daar is nie 'n scope wat die Sightron SIII klop nie.
User avatar
SHARKY
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 478
Joined: Tue Apr 05, 2016 8:39 pm

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by SHARKY »

Ek self het ook 2 van die 8-32 en ek self is baie tevrede met myne! Jy sal verseker nie n fout maak nie!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by LUAN »

Capt. Oblivious wrote:Swede ek het n paar van die scopes en ek sal hulle nie somer vir n scope wat klomp geld meer kos ruil nie. Hulle kort net n regte zero stop maar daar is n paar maniere om DIY zero stops te maak, die turrets is baie positief (voel vir my beter as paar nuwe NFe wat ek al me gespeel het) en die glas is baie goed, nie die beste op die mark nie maar baie goed. Ek doen ladders tests met my 6mm op 600y op wit papier en ek kan die koel gate op die wit papier sien op 32 as die mirage nie mal is nie. Hulle turrets stel nie presies 100% nie (ons het die toets al met n paar gedoen) maar daar is nie baie scopes op die mark wat presies 100% stel nie, op avg is hulle so 1.2% uit maar as jy nie regtig verder as 600y skiet nie gaan dit jou nie vreeslik baie pla nie.

As ek moet upgarde van die scopes af sal dit na PM2s, NF Competitions, Razor gen2 of Kahles se K50s wees. Een ding wat ek wel kan se is die glas is nie vir my heeltemal dieselfde tussen my scopes nie, die een se glas is vir my oe beter so as jy kan kyk eers deur n paar voor jy een kies om te koop.
Kaptein het jy nie op n tyd n paar Rudolps gehad? Waars hulle nou?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13639
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by Capt. Yoda »

LUAN wrote:

Weg gegee
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Sightron S3 8-32 x 56

Post by Andre308 »

Swede wrote:
Rasmus wrote:Ek het een en is baie gelukkig met hom.

Sal bietjie weer gaan loer na hoe die glas lyk op 32x. Om eerlik te wees skiet mens bitter min op daai vergroting. Jy sien eenvoudig net te "min kondisies". By die Bisley jagters liga vroeg oggend op 300m het ek al op 32x geskiet. Maar gewoonlik op n laer vergroting.

Die glas is baie helder en ek is heel tevrede met die eye relief. Vergelykbaar met my VX 3 8.5 -25 x 50. Gaan lees hierdie draad daar is baie info

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ergelyking
Dankie ek het al daai toets deur gewerk, as ek dit nie mis nie was jy een van die uitblinkers gewees ;), op 'n ernstige noot, wat is die algemene vergroting waarop jy skiet by so bisley skiet. As daar geskiet word op 300m vir groepering dan sal die 32 vergroting baie handig wees, nog meer as die glas mooi helder en duidelik is, maar is dit die ekstra geld werd teenoor die x24?
Die 24x scope het wel 100moa interne verstelling, waar die 32x net 70moa het.

Vir my was die 100moa meer werd met my skiet, teenoor die vergroting, wat ek baie min sal gebruik in my aplikasie.

Ek dink hulle is meer as hulle geld werd.

Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Post Reply