Sako picatiny rails

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Sako picatiny rails

Post by Jaktrap »

Dagse
Ek is besig om reg te maak om vir my n Near mfg picatiny rail te bestel uit Kanada.
Is hier nog iemand wat in n rail sou belangstel?
Het nou nog nie een in my hande gehad om die kwaliteit te sien nie maar op Youtube lyk hulle goed.

Kontak my maar op 082 vier 21 9201 indien daar belangstelling is.

Mooiloop
User avatar
AFRICAN LEADWOOD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 297
Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am

Re: Sako picatiny rails

Post by AFRICAN LEADWOOD »

Ek het jare een op my TRG-S gehad. Kwaliteit was uitstekend... gewig was ewe indrukwekkend... enigste klagte gewees van my kant. SS wat n swart afwerking het. Vakmanskap is puik. Richard Near was lekker om mee te werk en het enige vrae self telefonies geamtwoord daai tyd.
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Re: Sako picatiny rails

Post by Jaktrap »

Ok dankie.
Laat mens darem n bietjie meer gerus voel. Ek sien die op Youtube
is darem Stainless so sal hulle maar net so los.
Baie dankie vir terugvoer.

Mooiloop
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Sako picatiny rails

Post by Drenalinjunkie »

Ek besit self n hele paar stelle Near ringe en rails... Soos Wim se hulle is puik. Jy gaan nie soveel spaar om nog in te voer nie. Koop maar een maal en kry klaar.

Richard is flink met sy diens en FedEx het daai pakkie binne 2-3 dae hier...
Post Reply