Page 1 of 1

Tikka T3 gelamineerde dun loop kolf te koop - R2500

Posted: Thu Sep 21, 2017 12:20 pm
by fredd
Ek het hierdie kolf beskikbaar wat tans net stof opgaar. Dit is vir 'n dun loop.
Hy is nog in 'n baie goeie toestand sonder enige sigbare krapmerke.

R2500 en posgeld vir die koper.

Re: Tikka T3 gelamineerde dun loop kolf te koop - R2500

Posted: Mon Sep 25, 2017 9:00 am
by Ters Hickman
Van watter kaliber kom hy af?

Dankie
Ters

Re: Tikka T3 gelamineerde dun loop kolf te koop - R2500

Posted: Mon Sep 25, 2017 10:04 am
by Arnold
Ters Hickman wrote:Van watter kaliber kom hy af?

Dankie
Ters
Ters, dit maak nie regtig saak nie aangesien die aksies almal dieselfde lengte is ;)

Re: Tikka T3 gelamineerde dun loop kolf te koop - R2500

Posted: Mon Sep 25, 2017 10:53 am
by Ters Hickman
Dankie Arnold!

Re: Tikka T3 gelamineerde dun loop kolf te koop - R2500

Posted: Mon Sep 25, 2017 3:10 pm
by fredd
Hallo Ters

Ja dit was op 'n .243 gewees, maar soos Arnold sĂȘ sal hy op die ander kalibers ook pas.

Re: Tikka T3 gelamineerde dun loop kolf te koop - R2500

Posted: Fri Oct 20, 2017 11:06 am
by fredd
Kolf is steeds beskikbaar.

Maak maar gerus 'n aanbod indien nog iemand belang stel.

Fred

Re: Tikka T3 gelamineerde dun loop kolf te koop - R2500

Posted: Tue Oct 24, 2017 8:37 am
by fredd
Dankie die kolf is verkoop.