Ek het hierdie kolf beskikbaar wat tans net stof opgaar. Dit is vir 'n dun loop.
Hy is nog in 'n baie goeie toestand sonder enige sigbare krapmerke.
R2500 en posgeld vir die koper.
Tikka T3 gelamineerde dun loop kolf te koop - R2500
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Tikka T3 gelamineerde dun loop kolf te koop - R2500
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Ters Hickman
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Wed Sep 18, 2013 3:38 pm
Re: Tikka T3 gelamineerde dun loop kolf te koop - R2500
Van watter kaliber kom hy af?
Dankie
Ters
Dankie
Ters
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Tikka T3 gelamineerde dun loop kolf te koop - R2500
Ters, dit maak nie regtig saak nie aangesien die aksies almal dieselfde lengte isTers Hickman wrote:Van watter kaliber kom hy af?
Dankie
Ters
-
Ters Hickman
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Wed Sep 18, 2013 3:38 pm
Re: Tikka T3 gelamineerde dun loop kolf te koop - R2500
Dankie Arnold!
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: Tikka T3 gelamineerde dun loop kolf te koop - R2500
Hallo Ters
Ja dit was op 'n .243 gewees, maar soos Arnold sê sal hy op die ander kalibers ook pas.

Kolf is steeds beskikbaar.
Maak maar gerus 'n aanbod indien nog iemand belang stel.
Fred
Maak maar gerus 'n aanbod indien nog iemand belang stel.
Fred
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: Tikka T3 gelamineerde dun loop kolf te koop - R2500
Dankie die kolf is verkoop.