LM5/R5 - waarde?

Anything to do with SemiAutomatic Firearms will go here/Enigeiets met vuurwapens wat self herlaai hoort hier
Post Reply
User avatar
Hennie van der Merwe
Full Member
Full Member
Posts: 244
Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am

LM5/R5 - waarde?

Post by Hennie van der Merwe »

Goeie more,

Ek weet van 'n LM5 wat beskikbaar geword het. Eienaar het hom splinternuut gekoop, en omtrent 300 skote gevuur met hom.

Sy rede vir eienaarskap het nou verval, en hy het nie lus om die lisensie te hernu nie.

Wat is 'n redelike waarde, en is daar 'n vraag in die mark?

Thanks,
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: LM5/R5 - waarde?

Post by RUPERT »

Nmaat van my het so 2 jaar terug een 2de hands gekoop vir 16k
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: LM5/R5 - waarde?

Post by Plaashaas »

R18k

n LM5 en n R5 is nie dieselfde ding nie. R5 is vol auto en jy sal nie n lisensie kry tensy jy n Katogorie A versamelaar is nie
User avatar
Hennie van der Merwe
Full Member
Full Member
Posts: 244
Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am

Re: LM5/R5 - waarde?

Post by Hennie van der Merwe »

Thanks vir die terugvoer.

OK dan, LM5 :-)
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1870
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: LM5/R5 - waarde?

Post by Alwin »

R17-18k is omtrent reg, solank die loop in goeie toestand is. (Ek het al ene gesien wat minder geskiet het maar opgeroes het...)
Post Reply