Page 1 of 1

Jag wat verkeerd loop

Posted: Fri Sep 08, 2017 5:53 pm
by OosKaapJagter
Bakkiejag..... in die nag. Nogal senior manne van Omgewingsake. Die een kry aldus die berig 'n hartaanval en val af, skoot gaan af en tref die kajuit tussen twee ander. Gelukkig is niemand dood nie. Die een wat geval het se hart het na bewering weer begin klop na hy die grond getref het.

Hulle sal dalk moet oorweeg om hul swygreg te gebruik.
http://www.news24.com/SouthAfrica/News/ ... r-20170908 :police: