Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Bakkiejag..... in die nag. Nogal senior manne van Omgewingsake. Die een kry aldus die berig 'n hartaanval en val af, skoot gaan af en tref die kajuit tussen twee ander. Gelukkig is niemand dood nie. Die een wat geval het se hart het na bewering weer begin klop na hy die grond getref het.