Werkers Steel

Post Reply
M98mauser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am

Werkers Steel

Post by M98mauser »

Ek sit weer in die situasie waar werkers grootskaalse bedrog en diefstal gepleeg het, Nou moet ek n saak oopmaak maar ek weet uit vorige ondervinding dat daar dan dadels van kom. Dit is net te ingewikkeld vir n speurder by n polisistasie( Hammanskraal)

Ek wil he dat die betrokke werkers vervolg word. Tegnies het hulle nie my geld gesteel nie maar die kliente se geld.

Wat stel julle voor, paar dae in die selle gaan dit nie vir my doen nie.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Werkers Steel

Post by Diesel Dog »

Ek is nie n arbeidsreg kenner nie maar uit vorige ondervinding sou ek aanbeveel dat jy wel n saak by die polisie aanmeld .Al het die werker skuld erken en jy ontslaan hom ,is dit nag as hy arbeids hof toe hardloop.

DD
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 960
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Werkers Steel

Post by OosKaapJagter »

Kontak een van die groter polisiestasies in Pretoria en probeer met iemand van die Handelstak (Commercial Branch) in aanraking kom. Hulle behoort jou te kan bystaan met goeie advies.
Dit is gewoonlik die slimmer speurders wat by die Handelstak werk.
Post Reply