Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Thu Aug 24, 2017 3:04 pm
by BenJacobs
Aangename kennis almal ek kom van Bredasdorp in die Wes Kaap en is tans in matriek.
Jag al my hele lewe lank en is opgewonde om deel te wees van die forum.

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Aug 24, 2017 3:11 pm
by PWV
BenJacobs wrote:Aangename kennis almal ek kom van Bredasdorp in die Wes Kaap en is tans in matriek.
Jag al my hele lewe lank en is opgewonde om deel te wees van die forum.
Mooi, Ben, so jy jag al so om en by 18 jaar!!! Voorwaar 'n prestasie. :):
Welkom hier!

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Aug 24, 2017 3:37 pm
by SakoTrippel2
Welkom Ben. Lekker om nog 'n jong man hier te hĂȘ. Glo jy sal dit baie geniet hier.

Groete
Frans

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Sep 05, 2017 5:54 pm
by neef
Welkom hier. Hoe jonger jy begin hoe beter. Reguit skote vir jou

Sent from my LG-H735 using Tapatalk