Aangename kennis almal ek kom van Bredasdorp in die Wes Kaap en is tans in matriek.
Jag al my hele lewe lank en is opgewonde om deel te wees van die forum.
Nuwe lid
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe lid
Mooi, Ben, so jy jag al so om en by 18 jaar!!! Voorwaar 'n prestasie.BenJacobs wrote:Aangename kennis almal ek kom van Bredasdorp in die Wes Kaap en is tans in matriek.
Jag al my hele lewe lank en is opgewonde om deel te wees van die forum.
Welkom hier!
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Ben. Lekker om nog 'n jong man hier te hê. Glo jy sal dit baie geniet hier.
Groete
Frans
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Nuwe lid
Welkom hier. Hoe jonger jy begin hoe beter. Reguit skote vir jou
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
