Raad asseblief:
Ek het Saterdag Hoppes No 9 DRI-LUBE by S&O gekoop en lees na die tyd op die etiket dat dit Asetoon bevat en glad nie in aanraking met plastiek moet kom nie.
Nou twyfel ek of ek dit in my Tikka met sintetiese kolf moet gebruik?
Dit is tog onvermydelik dat daar 'n druppel op die kolf kan kom..?
Het julle al daarmee gewerk? Wat s? julle is dit 'n groot NEE?
Dankie by voorbaat vir die raad.
Hoppes No 9 DRI-LUBE
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Hoppes No 9 DRI-LUBE
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
Gerard
Re: Hoppes No 9 DRI-LUBE
Probeer 'n druppel in die loopkanaal en kyk wat gebeur. Jy moet op 'n stadium die metaal uit die kolf uithaal om dit skoon te maak en kan dit dan doen. Die Tikka kolwe is van polietileen of polipropoleen gemaak en behoort nie met asetoon te reageer nie maar dit is beste om seker te maak. Enige plastiekoppervlak wat blink gepoleer kan word sal etsmerke wys as asetoon daarop kom, net soos lakverdunner/thinners. Die poleerbare plastieke is egter nie van die etileen/propoleen familie nie.
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Hoppes No 9 DRI-LUBE
Dankie oom Gerard,
Ek sal definitief Oom se raad volg.
Daar is nie dalk enige plastiek of rubber onderdele wat deel is van die werkende dele van 'n Tikka uitmaak waarvoor ek versigtig moet wees nie of hoe?
Goedgaan
Ek sal definitief Oom se raad volg.
Daar is nie dalk enige plastiek of rubber onderdele wat deel is van die werkende dele van 'n Tikka uitmaak waarvoor ek versigtig moet wees nie of hoe?
Goedgaan
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Hoppes No 9 DRI-LUBE
Penkop,
Dit sal jou leer om 'n "Barbie-gun" te koop!

As ek dit nie mis het nie is die magasyn van plastiek, so haal hom maar uit as jy skoonmaak.
Sterkte en laat weet hoe dit gaan, ek dink daar is 'n klomp manne met Tikkas wat die post sal dophou.
Groetnis
Dit sal jou leer om 'n "Barbie-gun" te koop!
As ek dit nie mis het nie is die magasyn van plastiek, so haal hom maar uit as jy skoonmaak.
Sterkte en laat weet hoe dit gaan, ek dink daar is 'n klomp manne met Tikkas wat die post sal dophou.
Groetnis
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Hoppes No 9 DRI-LUBE
Dankie Vos,
Maar my "Barbie-gun" verruil ek vir niks!
Lyk my DRI-LUBE is baie nuut op die mark, ek kry maar min inligting op die Amerikaanse forums ook opgespoor.
My gevoel is dat as jy die DRI-LUBE op die grendel spuit en bietjie los, behoort die Asetoon te verdamp en behoort die polimeer komponente min geaffekteer te word???