350 custom build
-
klonkies
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Aug 03, 2015 10:47 pm
350 custom build
goeie dag
ek kan 'n custom build 350 in die hande kry.
dis basies 'n cz550 375 geweer was afgenek is na 'n 358 punt.(ander loop opgesit)
geweer gaan gebruik word om gemsbokke en kudu's in namibia te skiet.
kan van 180gr punt tot 300gr punt laai.
wat is idiale spoed vir bos?
skote wissel van 50m tot so 300meter
hoor graag van julle

Last edited by klonkies on Thu Jul 20, 2017 2:09 pm, edited 1 time in total.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 350mm custom build
350mm klink na n bomwerper ala Little Boy
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 350 custom build
More Klonkies
Ek neem aan dit is na die 358 Norma Magnum waarna jy verwys?
Groetnis
Wouter
Ek neem aan dit is na die 358 Norma Magnum waarna jy verwys?
Groetnis
Wouter
-
klonkies
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Aug 03, 2015 10:47 pm
Re: 350 custom build
Wouter eks nie seker nie. Die oom het die geweer laat bou vir hom.
al wat ek weet dis 'n cz 375 aksie.Dis 'n 375 dop wat hy gebruik. daar is geen patrone beskikbaar vannaf rak nie. so alle patrone moet self herlaai word.Die punte is .358 wat gebruik word.Soos ek gekyk het is dit net bo die 338 punte. op die doppe staan 350. hy het dit laat maak in amerika.ek weet nie of iemand anders al ooit so 'n geweer laat bou het nie.

RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: 350 custom build
Klink of dit n 350 Rigby kan wees.Daar was ook n 350Griffen&Howe Wat n 375H&H dop was wat afgenek was.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 350 custom build
Klonkies
Sonder n foto en mates van die dop sal n mens jou ongelukkig nie kan help nie. Sodra jy dit kan deurgee sal n mens jou verseker op die regte pad kan stuur.
RV die 350 Magnum Rigby is nie op die 375 H&H dop gebasseer nie.

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 350 custom build
Soos Wouter tereg opmerk:klonkies wrote:Wouter eks nie seker nie. Die oom het die geweer laat bou vir hom.
al wat ek weet dis 'n cz 375 aksie.Dis 'n 375 dop wat hy gebruik. daar is geen patrone beskikbaar vannaf rak nie. so alle patrone moet self herlaai word.Die punte is .358 wat gebruik word.Soos ek gekyk het is dit net bo die 338 punte. op die doppe staan 350. hy het dit laat maak in amerika.ek weet nie of iemand anders al ooit so 'n geweer laat bou het nie.
'n .358 Met 'n langer dop is die 358 Norma Mag. https://en.wikipedia.org/wiki/.358_Norma_Magnum
Dit is gebasseer op die 300 H&H Magnum, maar het baie minder body taper.
Hierdie monster kan 'n 250gr punt stoot teen 2880vps. Daar gaan alle tandstopsels
Dalk is hierdie jou geheimsinnige kaliber? Dit is baie beslis NIE 'n 375 H&H wat na .358 afgenek is nie. Daar bestaan nie so-iets nie.
-
klonkies
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Aug 03, 2015 10:47 pm
Re: 350 custom build
stuur a nommer dan kan ek fotos stuur van dop en nog
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 350 custom build
08drie 32vier 96agt drieklonkies wrote:stuur a nommer dan kan ek fotos stuur van dop en nog
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Ek sal die pics hier plaas as ek dit kry
Last edited by Hein M. on Fri Jul 21, 2017 2:13 pm, edited 1 time in total.
-
klonkies
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Aug 03, 2015 10:47 pm
Re: 350 custom build
links is a gewone 375 patroon[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... a4b6c3.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... 9c59ab.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
klonkies
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Aug 03, 2015 10:47 pm
Re: 350 custom build
dis wat ek het[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... 677ecc.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: 350 custom build
klonkies wrote:links is a gewone 375 patroon
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170721/9c0557c3447afc5d0d2ea8aa67a4b6c3.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170721/fc0c04ceba6c869b2c329365e29c59ab.jpg
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: 350 custom build
klonkies wrote:dis wat ek het
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170721/a267dfdebe8b6e3a7efb622f63677ecc.jpg
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 350 custom build
Dit is toe 'n 350 Griffen&Howe. RV was reg omtrent die 375 H&H dop wat afgenek is na .350cal.
https://books.google.co.za/books?id=woc ... le&f=false
Bo-aan daardie data spreadsheet is daar 'n spelfout by die kaliber. Dit moet 350 G&H wees...
Hoor graag wat julle dink...
https://books.google.co.za/books?id=woc ... le&f=false
Bo-aan daardie data spreadsheet is daar 'n spelfout by die kaliber. Dit moet 350 G&H wees...
Hoor graag wat julle dink...
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: 350 custom build
Wouter
Ek is bewus daarvan dat die 350Rigby nie op die 375H&H se dop gebaseer is nie.Ek het self n 350Rigby(my tweede een).Ek het net die 350Rigby genoem omdat Klonkie gese het daar staan 350 op die dop.Sover my beperkte kennis strek is dit net op die 350Rigby en 350G&H se dop waarop 350 staan daarom het ek die twee kalibers genoem.
Groete
Ek is bewus daarvan dat die 350Rigby nie op die 375H&H se dop gebaseer is nie.Ek het self n 350Rigby(my tweede een).Ek het net die 350Rigby genoem omdat Klonkie gese het daar staan 350 op die dop.Sover my beperkte kennis strek is dit net op die 350Rigby en 350G&H se dop waarop 350 staan daarom het ek die twee kalibers genoem.
Groete
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 350 custom build
Klonkies
Is hierdie volksvreemde - uitgediende - kaliber soveel beter as die standaard 375 H&H? Of kry jy hom vir 'n song? Is die toestand van die loop nog goed?
Mooi aand!
Is hierdie volksvreemde - uitgediende - kaliber soveel beter as die standaard 375 H&H? Of kry jy hom vir 'n song? Is die toestand van die loop nog goed?
Mooi aand!
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Re: 350 custom build
Dis wat ek in my boek by die huis gekry het oor die 350 G&H.[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... a7a62a.jpg[/IMG]
Sent from my E6853 using Tapatalk
Sent from my E6853 using Tapatalk
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: 350 custom build
Tiny Hunter wrote:Dis wat ek in my boek by die huis gekry het oor die 350 G&H.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170723/ac2dc2d3b0d5b00b100f47d596a7a62a.jpg
Sent from my E6853 using Tapatalk
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 350 custom build
besonderse geweer. ek het gaan op lees oor die vervaardiger ook. daar is seker beter kalibers maar hierdie is nogal uniek in SA so geniet hom.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 350 custom build
Klonkies
Die 350 G&H is n baie lekker kaliber en een wat jy maklik aan die skiet sal kry. Hy werk goed met ons poeiers alhoewel .358 koeels nie die mees populerste koeels op die mark is nie. Jy sal wel met n bietjie moeite n hele paar opsies vir hom kry. Ek beveel beslis premuim koeels vir hom aan vanwee sy relatiewe hoe snelheid van die rondte. Hierdie is n kaliber vir daai ou wat so bietjie wil afwyk van die mainstream. Skree gerus as jy hom aan die skiet wil kry.
Groetnis
Wouter
Die 350 G&H is n baie lekker kaliber en een wat jy maklik aan die skiet sal kry. Hy werk goed met ons poeiers alhoewel .358 koeels nie die mees populerste koeels op die mark is nie. Jy sal wel met n bietjie moeite n hele paar opsies vir hom kry. Ek beveel beslis premuim koeels vir hom aan vanwee sy relatiewe hoe snelheid van die rondte. Hierdie is n kaliber vir daai ou wat so bietjie wil afwyk van die mainstream. Skree gerus as jy hom aan die skiet wil kry.
Groetnis
Wouter
-
klonkies
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Aug 03, 2015 10:47 pm
Re: 350 custom build
baie dankie vir almal se insette.
moet nou eers die lisensie kry.
Wouter sal se as ek hom het.
groete
moet nou eers die lisensie kry.
Wouter sal se as ek hom het.
groete
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 350 custom build
Klonkies
Reg so ons wag by die radio.
RV, askuus ek lees nou eers jou skrywe raak. Wil nie high jack nie, maar in watse gewere het jy daai 350 Rigby gehad en huidiglik? Hou nog altyd baie van die rondte. Ek kan aan baie k@kker kombinasies dink vir n man wat Afrika toe kom met n battery van n 350 en 416 Rigby.
Groetnis
Wouter
Reg so ons wag by die radio.
RV, askuus ek lees nou eers jou skrywe raak. Wil nie high jack nie, maar in watse gewere het jy daai 350 Rigby gehad en huidiglik? Hou nog altyd baie van die rondte. Ek kan aan baie k@kker kombinasies dink vir n man wat Afrika toe kom met n battery van n 350 en 416 Rigby.
Groetnis
Wouter
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: 350 custom build
Wouter
My eerste een was n Rigby met single square bridge.Ek was later bitter spyt dat ek hom verkoop het en het vir my n repika van die Rigby laat bou wat ek tans besit.Peter Carr het so n paar jaar terug n artikel oor die 350Rigby geskryf in die Magnum.Dit het my laat besef ek moet weer een he.
Groete Riaan