Bruno Model 1 vs CZ 452

Post Reply
ablm468

Bruno Model 1 vs CZ 452

Post by ablm468 »

Wie kan my dalk help ek wil nuwe kolf opsit vir my BRNO Model 1 maar wil weet of daar 'n verskil is tussen die dimensies van die model 1 en dei CZ 452? Behoort mens 'n Boyds kolf vir 452 te maak pas op die model 1l?
Post Reply