Gewone Lightforce op geweer monteer

Post Reply
afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Gewone Lightforce op geweer monteer

Post by afrikanerbloed »

Mornings
Soos die opskrif noem sal ek graag n gewone Lightforce 170 op n manier op my geweer wil monteer.
Ek het nie nou geld vir n "dedicated" LF met sy teleskoop mount nie en ek sal graag die "handheld" wat ek het wil gebruik.
Die setup sal gebruik word waar ek voorsit in n blind en ek sal glad nie n skietstoel of n bakkie gebruik nie.
As iemand dalk n plan of n bracket van n soort uitgedink het sal ek dit baie waardeer as julle dalk jul idees met my kan deel
Baie dankie
Johan
Post Reply