Goeie middag,
Ek wil die loop op my ou .308 Win vervang met 'n 6.5 waarvan ek die kamer wil sny na 6.5-284.
Net 'n vraag want ek is onseker - behels dit 'n vervanging van die loop tesame met die aansoek van 'n nuwe kaliber of slegs 'n aansoek asof jy vir 'n nuwe geweer aansoek doen?
Groete,
Tian
Vervanging van loop om ander kaliber te kry
-
TianEbersohn
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jul 07, 2016 3:33 pm
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Vervanging van loop om ander kaliber te kry
Jy moet aansoek doen vir n nuwe loop en kaliber verandering. Jou geweersmit moet vir jou n motivering gee. Jy doen gesamentlik aansoek vir albei.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.