300 WM met 178 Hornady Amax

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

300 WM met 178 Hornady Amax

Post by geelslang »

Goeie naand almal.

Hoop iemand kan my help, ek het tans 'n Remington Sendero in 300WM wat ek gebruik vir jag en bitjie verder skiet. Ek wil graag die 178gr Hornady Amax skiet. Na watter spoed toe moet ek werk? Kan iemand my dalk help met waar om te begin laai. Ek het reeds 'n klompie cci 250 primers, S385 kruit en Norma doppe.

Groete
Geelslang
User avatar
Ultralight
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Tue Jul 07, 2015 9:22 am

Re: 300 WM met 178 Hornady Amax

Post by Ultralight »

Geelslang,
Probeer hierdie inligting gee as jy raad soek. As iemand jou kan help met Quick Load, sal daar meer data moet wees. Groete, Ultralight.

Kaliber                        ------------
Koeel                          --------------
Koeel gewig                ---------
Maak Dop                    -----------
H2o  dop                    -----------
Slagdop                      -------------
TPL                            -------------
Magasyn kas Lengte    ----------
Loop Lengte                --------
Kruit                          ---------
Lading 1 Spoed            --------
Lading2 Spoed            -------

Sent from my LG-H815 using Tapatalk
Post Reply