6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by Smous v.d. Vyver »

Hi manne,

Ek het so tyd terug besef dat ek nou bekendheid verwerf het om loop moertoe te skiet agter groepe aan.Ek het so ver moontlik probeer wegbly van groeperings die laaste tyd om eerder myself vetroud te kry met nuwe geweer se trajek en bietjie ander oefeninge.Vandag het ek egter myself verbaas en n persoonlik beste gehaal.Ek skiet gewoontlik groepe op 100m en nie as n reël op 200m.Die 6mm BR maak dit moeilik op 100m want meeste van die 5 skoot groepe lyk identies en relatief klein.Nadat die doppe plus minus 9 keer elk gevuur was het ek weer almal netjies voorberei.Primer uitgedruk sonder bushing,skouer terug gedruk met body die,doplengte gesny en ergste carbon afgehaal met staalwol op dop.Toe deur neck size die met nuwe bushing,primer pockets skoongemaak.Toe anneal en daarna in tumbler gegooi vir die nag.Weer deur necksize die met bushing en toe primers in gedruk.Laai toe 5 ladings en gaan skiet hulle op 200.Die plan was om 5 skoot groepe te skiet maar ek vinnig agter gekom die magneto speed gooi die skote so 2 duim hoog.Dus het ek na eerste groep besluit ek sit net magneto op vir een skoot om spoed te bevestig en daarna skiet ek 4 skoot groepe.

Hierdie was die resultaat op 200m :
20170627_163611.jpg
Die groep meet 0.11 MOA of 6mm.

Lading was 30.9gr met S335 sonder enige druktekens.

P.S. Oom Pieter my bors staan nogsteeds uitgesteek en my broek wil nie afval nie!

Dankie dit ek dit kon deel met julle.Moes erens gaan krediet soek!

Groete,

Corné
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by Arnold »

Regtig awesome!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by tripodmvr »

Blikscheisse is seker die gepaste woord.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 994
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by Kallie Fernhout »

Netjies daai is styf
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by WitWillem (Charl) »

Yoh!! Dis baie mooi
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1000
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by Toyrsi »

Baie netjies. Die skut moet darem ook baie krediet kry.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by JPS »

Well done!
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by Apie »

Absoluut niks fout met jou teleskoop se zero nie.....

Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by ruaanb »

nee o jinne jy mag maar!

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by Chevvy SS »

Nou sê ek niks meer nie....
User avatar
twinhunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 288
Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by twinhunter »

Well done Corne,as ek eendag groot is hoop ek ook om net een keer so groep op 100m te kan skiet.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by joe rocket »

tripodmvr wrote:Blikscheisse is seker die gepaste woord.

Nee oom black-sam is die woord. Corne dit is nou perfeksie! Well done!
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by Smous v.d. Vyver »

Baie dankie manne.Dit bly maar n lekker gevoel om te weet al die harde werk,moeite en geld is darem nie heeltemal verniet nie!
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by Riebeeker »

Next level stuff die ou maat. My vrou het my foon in die hande gekry en my forseer om daai prentjies wat jy vir my gestuur het te delete en gedreig on jou vrou daarvan te vertel as jy weer sulke prentjies stuur.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by Carl »

Geluk Corne! Sit nou 5 bymekaar en dan skuif jy 300m toe :)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by Springkudu »

Hel Smous, ek kan nie eers so groepering op 2m skiet nie, baie geluk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by DawieKotze »

Bliksam!!!

Bitter mooi.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by Gawie(13mm) »

Baie netjies.
Jy kan nou maar weer jou naam verander na "Groeppies" vd Vyver. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3969
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by tau »

Dammit geluk!!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by FHM »

Dis Groepering Pornografie daai mater!
Jy mag maar die res van die jaar windgat wees! ++>:
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
bokboran

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by bokboran »

BaIe mooi

Vertel bietjie meer oor geweer en loop ,aksie scope
Dankie
User avatar
WicusdP
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 389
Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by WicusdP »

bokboran wrote:BaIe mooi

Vertel bietjie meer oor geweer en loop ,aksie scope
Dankie
Wil ook graag meer weet.....

Vertel ook bietjie watter tipe rus jy gebruik van af te skiet op die baan......
Bipod voor en sakkie agter? Of gebruik jy Xbag voor?
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by Diesel Dog »

Smous v.d. Vyver wrote:Hi manne,

Ek het so tyd terug besef dat ek nou bekendheid verwerf het om loop moertoe te skiet agter groepe aan.Ek het so ver moontlik probeer wegbly van groeperings die laaste tyd om eerder myself vetroud te kry met nuwe geweer se trajek en bietjie ander oefeninge.Vandag het ek egter myself verbaas en n persoonlik beste gehaal.Ek skiet gewoontlik groepe op 100m en nie as n reël op 200m.Die 6mm BR maak dit moeilik op 100m want meeste van die 5 skoot groepe lyk identies en relatief klein.Nadat die doppe plus minus 9 keer elk gevuur was het ek weer almal netjies voorberei.Primer uitgedruk sonder bushing,skouer terug gedruk met body die,doplengte gesny en ergste carbon afgehaal met staalwol op dop.Toe deur neck size die met nuwe bushing,primer pockets skoongemaak.Toe anneal en daarna in tumbler gegooi vir die nag.Weer deur necksize die met bushing en toe primers in gedruk.Laai toe 5 ladings en gaan skiet hulle op 200.Die plan was om 5 skoot groepe te skiet maar ek vinnig agter gekom die magneto speed gooi die skote so 2 duim hoog.Dus het ek na eerste groep besluit ek sit net magneto op vir een skoot om spoed te bevestig en daarna skiet ek 4 skoot groepe.

Hierdie was die resultaat op 200m :

20170627_163611.jpg
Die groep meet 0.11 MOA of 6mm.

Lading was 30.9gr met S335 sonder enige druktekens.

P.S. Oom Pieter my bors staan nogsteeds uitgesteek en my broek wil nie afval nie!

Dankie dit ek dit kon deel met julle.Moes erens gaan krediet soek!

Groete,

Corné
Baie mooi geskiet, ek gaan die foto print en in my herlaai kamer bokant my werksbank teen die muur plak om te dien as motivering om my herlaai tegniek te verbeter.

DD
Eras
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Wed Sep 08, 2010 7:59 am

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by Eras »

Baie mooi Corne !
Plaas 'n foto van die geweer sodat ons kan sien hoe lyk die masjien wat so mooi "print"
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: 6mm BR en Bartlein kombinasie - Super Trots #Windgat

Post by Jake1 »

Baie baie mooi daai!

Dis n groot probleem, jyt geen rede oor om verstellings te maak en dit te probeer verbeter of bevestig nie .... wat gaan jy nou doen?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Post Reply