More manner is daar iemand wat my n vertrek punt kan gee met herlaai data vir die 7x57.
Ek will 162 a-max laai met S365 of as julle manner better voorstel het met ander kruit last week.Ek get tans net pmp doppe tot my beskikking.wapen is n Brno zzk600 so saal darem seker better drum hanteer as van die ouer wapens.
Get iemand all S321 in die kaliber gelaai.
Dankie
7x57 herlaai DAT hulp
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 7x57 herlaai DAT hulp
Shane, 335 en 355 het my destyds beter resultate gegee as 365. Begin by 38 grein en mik vir rondom 2630vt/ sek, uit 'n 24 duim loop.
Soos die ou rympie hier op Jaracal maar gaan: skiet oor chrony, dan help ons jou met QL.
Soos die ou rympie hier op Jaracal maar gaan: skiet oor chrony, dan help ons jou met QL.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: 7x57 herlaai DAT hulp
Dankie sal so maak.